8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Swellendam Avenue, 102 Soekmekaar, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Soekmekaar is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in Hartenbos, 650 m vanaf die hoofstrand, restaurante, winkels en 'n waterpark. Dit bied verblyf vir tot 8 gaste (4 volwassenes en 4 kinders/tieners).
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. 'n Aparte badkamer is toegerus met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n slim-TV, 'n DStv-dekodeerder (bring jou eie DStv-kaart of slimstok) en 'n DVD-speler in. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Onderdakstoep het ingeboude braaigeriewe.
Parkeerplek is beskikbaar op 'n eerste-kom-eerste-bedien-basis aan die agterkant van die kompleks, met bykomende parkeerplek voor die eenheid langs die pad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lindsy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 1 Swellendam Avenue, 102 Soekmekaar, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Soekmekaar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Swellendam Avenue, 102 Soekmekaar, Hartenbos, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang