+39
Gastehuis in Garsfontein

Sojourn on Malcolm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 310 Malcolm Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sojourn on Malcolm is in Pretoria-Oos geleë met maklike toegang tot hoofroetes, hospitale, winkelsentrums, skole en ander plaaslike geriewe. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, oornagverblyf en familiebesoeke.

Die eiendom bied 2 gastekamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. (Onderskeidelik een enkel- en een dubbelkamer.)

Beide kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, geskik vir verhit-en-eet maaltye.

Elke kamer het 'n slim-TV en 'n werkruimte met vesel-Wi-Fi.

'n Buite-ontspanningsarea is beskikbaar waar rook toegelaat word. Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.

Elke eenheid het privaat toegang en veilige parkering op die perseel. Die eiendom word deur sonkrag aangedryf om voortgesette gebruik tydens beurtkrag te verseker.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie sentraal en goed toegeruste eenheid. Ons het lekker gebly en sal weer daar bly as ons in die area kom.
Nov 2025
Joseph T
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was in plek. Die gasvrou was beskikbaar hetsy per telefoon of persoonlik. Ons het baie, baie lekker gebly!
Aug 2025
Attella V
5.0
Fantastiese diens! Baie oulike plekkie! "Home away from home.". Jissie wat 'n lekker plekkie! Fantastiese diens. Susan het uit haar pad gegaan om vir ...
Sien meer
Aug 2025
Willie S
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike mense, en baie behulpsaam. Hulle het my professioneel hanteer. Ek het baie lekker gebly, ek is eintlik bederf gewees. Die plekkie is meer ...
Sien meer
Jul 2025
Michelle Arnold B
5.0
Was fine, thanks. Parking is not practical; apart from that, it was fine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 310 Malcolm Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Sojourn on Malcolm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 395
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 395
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 395
per nag (plek vir 1)
Bespreek

310 Malcolm Street, Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4a4fc99c04e1391f7bf8dc3738aa1ae1bb156eb9c4a47d6c0d191a5b1d3c240653eec947bcddefa66d07badeae050cf3d47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R395 per nag (plek vir 1) 26 5 1 5 310 Malcolm Street Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.79466 28.2896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang