+32

Somewhere Shire

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 110 R999 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Somewhere Shire, geleë in 'n rustige woonbuurt in Bloemfontein, bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n rusbank vir slegs kinders. Gaste deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vir ekstra gerief is 'n ekstra gastebadkamer buite met 'n stort en toilet ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n knus 2-sitplek-eetkamertafel en 'n gemaklike rusbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan in die tuin, kompleet met 'n speelgrond, boomhuis, hoenderhok, tafeltenniskamer en swembad. Die eiendom is die tuiste van plaasdiere, insluitend 2 vriendelike Border Collies, Bantam Hoenders en Poolse Hoenders. Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Oliewenhuis Kunsmuseum 1,2 km ver, Mimosa Mall is 3,7 km ver, en Tempe Gholfklub is 4,6 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin P
5.0
Voel sommer dadelik tuis! Ons het baie lekker gebly, sal weer daar oorslaap!
Okt 2025
Christel S
Gesin met klein kinders
5.0
Aangename ervaring. Ons het baie lekker oornag by Somewhere Shire. My klein seun het die wonderlike tuin en speelarea baie geniet. Dankie vir jou moei...
Sien meer
Apr 2025
Marianne O
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker plekkie met als wat nodig is. Die kinders het dit vreeslik geniet. Daar is heelwat vir hulle om te doen, en dit het gehelp om hulle besig te ho...
Sien meer
Apr 2025
Eranee S
Gesin met tieners
4.6
Familie verblyf. Ons het lekker gebly. Kinders het die tafeltennis, swembad en diere geniet! Diens en kommunikasie was wonderlik. Plekkie is effens kl...
Sien meer
Nov 2025
David B
Besigheidsreis
4.4
Baie lekker stil en rustig en baie veilig. Ek het baie lekker gebly. Alhoewel ek nie 'n TV-slaaf is, sou 'n TV aangenaam wees.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 17A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Somewhere Shire het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 110
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 110
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 110
R 1 110 R 999
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17A Milner Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95542e081f255fae686cd055f0806974a795b176bc673563a9379a34f5229aef48da2d9993975ffc700291ff5fc99ff7b04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 110 nouVanaf R999 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 17A Milner Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -29.094742134437 26.22628557057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang