Son en Saffier
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 9de Straat en 6de Laan, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 400 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Son en Saffier is in Voëlklip, Hermanus. Die huis is 2,3 km weg van Grotto Beach en slegs 300 m van die Voëlklip-strand af.
Dié dubbelverdieping huis beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die huis het 2 vloere wat albei hul eie kombuis- en sitkamerarea het. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste vloer en 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n waskamer op die onderste vloer.
Drie van die kamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en die vyfde kamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelstapelbed.
Bo is daar 'n balkon met ingeboude braaigeriewe en 'n buite eetstel. Die huis bied uitsigte op die berge en oor die see. Die eiendom is omhein en het oorgenoeg plek op die voorgras vir familie en kinders om op te speel.
Slaapplek
’n Bespreking by Son en Saffier sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 61
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Hoek van 9de Straat en 6de Laan, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Son en Saffier het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van 9de Straat en 6de Laan, Voëlklip, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom