Sonhos Dreams
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ester A - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Ester! Waardeer jou resensie vreeslik baie.
Groete
René
Magdalene F - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful. Beds were comfy and kids enjoyed the stay.
Sonhos Dreams se terugvoer
Dit wat u sê en die puntetelling stem nie ooreen nie.
Charlotte V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien sterre!
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie, baie dankie, Charlotte!
Helena S - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie waarde, sal weer daar bly.
Sonhos Dreams se terugvoer
Dankie, Helena.
Groete
René
Christine M - Jan 2024
Algehele gradering
Ons gesin het baie gemaklik tuis gegaan by Sonhos Dreams.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Christine! Waardeer jou resensie so baie. Julle is welkom enige tyd.
Caroline D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker rustig gebly.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Caroline! Julle is welkom.
Rinda R - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf.
Sonhos Dreams se terugvoer
Dankie, Rinda
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige verblyf naby snelweg.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Jaco.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Awesome and lovely. Worth the price.
Sonhos Dreams se terugvoer
Thank you, Daniel! You are welcome.
Leatitia L - Des 2023
Algehele gradering
Rustige en netjies.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Leatitia!
Marcel B - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en lekker.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie, Marcel!
Karen V - Okt 2023
Algehele gradering
Ek was daar vir werk, maar dit het gevoel soos 'n vakansie.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie!
Marilize V - Okt 2023
Algehele gradering
Beveel hulle definitief aan vir enige verblyf.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie, baie dankie, Marilize!
Prudence V - Aug 2023
Algehele gradering
It was perfect for our one night stop over. All we needed was supplied.
Sonhos Dreams se terugvoer
Thank you, Prudence. It was a pleasure!
Thinus V - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Sonhos Dreams se terugvoer
Dankie vir u bewoording, alhoewel u gradering n knop in my keel laat.
Eleta B - Jun 2023
Algehele gradering
It was a 2-night stay to watch the IPT hockey and the hostess was well prepared for us.
Sonhos Dreams se terugvoer
Dankie.
Daar is nou 'n deur. Net vandag in gesit.
Denzilene M - Jun 2023
Algehele gradering
Very beautiful place. True value for money.
Sonhos Dreams se terugvoer
Thank you so much!
Franco J - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies skoon en gereiflik.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Louise V - Apr 2023
Algehele gradering
Enjoyed the museums and Botanical Garden.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie
Nthabeleng P - Jan 2023
Algehele gradering
Great stay!
Sonhos Dreams se terugvoer
Thank you, Nthabeleng. It was a pleasure having you stay with us. Looking forward to your next stay.
Marina B - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik.
Sonhos Dreams se terugvoer
Baie dankie.
Sanet D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie tevrede. Waarde vir geld. Alle noodsaaklike geriewe is daar.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Haldon-weg 87, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom