6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Duiker Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sonskyn Apartment is 'n woonstel wat stapafstand vanaf die swemstrand in Struisbaai is.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 'n see-uitsig in die verte het, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n dubbelwasbak, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n mediaboksie.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai, tafel met bankies en 'n wasbak. Alhoewel daar nie WiFi is nie, is daar 'n versender met data wat aangevul kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Duiker Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonskyn Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Duiker Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang