6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 P Odorata straat, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sonvanger is 'n ruim selfsorghuis wat is vir 'n gesinsvakansie. Dit is in Danabaai in Mosselbaai en spog met 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek. Die verblyf het 'n bekoorlike atmosfeer en bied iets vir almal. Dit is die ideale plek om die son te geniet, te ontspan en te herlaai.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sonkamer het 1 dubbelslaapbank. Die hoofbadkamer het 'n stort-oor-bad.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n tuimeldroër, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet. Hierdie verblyf het ook 'n welige groen tuin en braaigeriewe binne en buite. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 P Odorata straat, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonvanger het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 P Odorata straat, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang