Sonvanger 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sonvanger 2 is in 'n stil woonbuurt in die Paarl geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Dit is ideaal vir ouers wat hulle kinders besoek, sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid is gerieflik geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasplaat, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met DStv ontspan. WiFi is ook beskikbaar.
Paarl bied 'n rits restaurante, wynlandgoedere en plase, en verskeie aktiwiteite, soos voetslaan en warmlugballonvlugte. Gaste kan ook polo by Val de Vie speel of kyk, of die gewilde Taalmonument besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Sonvanger 2 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Retiefstraat 23, Paarl Noord, Paarl, 7646, Wes-Kaap