Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sorgvry is 'n knus eenheid in Danabaai, 'n dorpie langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit bied die ideale omgewing vir 'n ontspanne wegbreek.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en DStv, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en broodrooster.

Geleë in Danabaai, 'n bewarea waar fisante, tarentale en bosbokke vry rondloop. Sorgvry is stapafstand vanaf restaurante, winkels, wegneemetes, apteke en mediese geriewe. Die eenheid bied asemrowende see-uitsigte vanaf die venster en dek.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Therese L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid was puik, netjies en privaat. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was mooi skoon en baie netjies. Dorea het ons baie vriendelik ontvang ...
Sien meer
Jan 2026
Rudolph K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, gasvry, naby winkels. Verblyf was lekker en privaatheid gerespekteer.
Des 2025
Kian N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie gerieflik gewees. Fantastiese plek om te bly as jy wil wegkom.
Des 2025
Andrew L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is hartlik verwelkom deur Dorea en Postma. Dit was waarlik 'n sorgvry naweek! Fantasties! Sal weer.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

POSTMA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sorgvry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1B A Africana Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6158, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1deb4992a46ca4fd0011db10aa2ec1aea4131b28e5cce68ffd78d011ed1a90f474d257174feadee2abdd468ab20a04032f4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 1B A Africana Street Dana Bay 6158 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193860302593 22.049146107609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang