Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sossus Oasis Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Sossus Oasis Campsite
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Runa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Runa V
Saam met vriende

Ons het lekker gekuier by Sossus Oasis Campsite.

Een van die beste kampplekke waar ek nog was. Die ablusie- en opwasgeriewe is uitstekend. Lekker kuierarea onderdak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus T
Saam met vriende

Dit was lekker.

Geen probleme ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Petrus,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Bly julle het die kampering by ons Oasis geniet en ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Hanika G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanika G
Gesin met klein kinders

Lekker gekamp, en die kinders het die swembad baie geniet.

Baie goeie ligging en netjies met 'n lekker swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Hanika,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
So bly julle het ons ligging, netjiese kampeerplekke en swembad geniet!
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Sonja V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

Fantasiese kampplek! Dis so gerieflik met jou eie opelig badkamer. Netjiese staanplek en lekker swembad om in af te koel in die woestyn. Pragtig met gemsbokke en springbokke in die kampplek. Sal definitief baie sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Sonja,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling!
Ons is so bly julle het die privaat badkamers, lekker swembad en die wilde diere wat daar rondloop geniet!
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Maretha E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vryheid en vrede.

Gerieflike kampplek met eie badkamer en kombuisie onder houtpaaltjie skadu skuiling. Ervaring van spasie, vryheid en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Maretha,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het ons gerieflike kampplekke geniet en die gevoel van vryheid! Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Marie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en gerieflike skoon kamplekke.

Goeie plek om te oornag as jy Sossusvlei en Sesriem Canyon wil besoek. Minstens 2 nagte as jy ver afstande ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Marie,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons skoon en gerieflike kampeerplekke geniet!
Sien uit om jul weer te sien!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Thinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus V

Gerieflike kamp met 'n mooi uitsig.

Ons het eintlik heel lekker gekamp. 'n Paar opmerkings - die WiFi kon ons nie gebruik nie, want daar was geen aanduiding van hoe om dit te koppel nie. Orals teen die draad naby die pad was daar rommel naby die draad. Van dit, kon mens sien het al lank daar gelê en op brand in die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Thinus,
Dankie vir die terugvoer.
Bly julle het lekker gekamp en die uitsig geniet.
Daar is koeponne by die winkel beskikbaar vir WiFi. Ons stuur ons spanne gereeld om rommel te verwyder.
Sien uit om julle weer te sien.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Stephanie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B
Gesin met tieners

Heerlike woestyn kuier.

Ons het ons kamp vreeslik geniet by Sossus Oasis Campsite. Was verras met hoe naby die staanplekke aan die pad is, maar ten spyte daarvan was dit nie raserig nie en het dit nie weggevat van die asemrowende natuur reg rondom ons nie. Wees net gewaarsku, ons het 'n paar jakkals besoekers in die nag gehad wat eiers, rolletjies en bacon geniet het op ons rekening, maar geen skade andersins nie. Sal definitief die kampplek aanbeveel aan ander. Was 'n highlight van ons toer deur Namibië om in Sossus te bly en die park te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Stephanie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly om te hoor julle het julle kampering by ons geniet en ook die asemrowende natuurskoon!
Die jakkalse is maar in die rondte en ons probeer gaste waarsku om nie goed buite en in hul bereik te los nie - jammer vir die ongerief.
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Deon D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Saam met vriende

Baie lekker kampplek wat ek beslis kan aanbeveel en weer sal gebruik.

Dit is jammer die braai kan nie skuif nie. Met ons kuier was dit snerpend koud en dit sou lekker wees as jy die braai kon rondskuif sodat jy die wind kan vermy. Die alternatief is om jou eie braaidrommetjie saam te ry. Slaan ag op die waarskuwing teen die jakkalse en moenie saans skoene of kos buite los nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Deon,
Baie dankie vir die aanbeveling!
Bly julle het die kampering geniet, buiten die koue.
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Lizelle C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekamp. Badkamer goed. Besige hoofpad langs kampplek.

Gerief van winkel naby aan kamp waar jy nodige kan bekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Lizelle

Thank you for the review. It is most appreciated.

We are happy to hear you enjoyed your stay.

Have a great day further.

Best Regards
Taleni Reservations Team

Sossus Oasis Campsite
Stefan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kampplek in die Namib, oppas net vir die jakkals.

Beste kampplek in die Namib. Baie vriendelike en hulpvaardige kliëntediens. As jy bietjie meer privaatheid soek, bespreek die "shared ablution campsite" nommer 15. Oppas net dat die jakkals nie jou skoene wegdra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Stefan, baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het ons vriendelike diens en kampeerplekke geniet. Ja, die jakkalse hier het al 'n liefde vir skoene ontwikkel wat die mense buite hul tente laat staan. Hoop om julle weer te sien. Beste wense. Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Anna-marie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende sonsondergange. Heerlike warm storte.

Stil en privaat, jou naaste bure is 'n paar meter van jou af. Ons kamp was skoon, grond was mooi in 'n patroon gehark. So ons kon die volgende oggend al die gediertetjies wat ons besoek het deur die nag se voetspore sien. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Anna-marie, baie dankie vir die goeie terugvoering. So bly julle het die skoon geriewe, die privaatheid en stil omgewing geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom. Beste wense. Die Sossus Oasis span

Sossus Oasis Campsite
Mmc D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, netjies skoon en veilig.

Ons as kampeerders vind dit die ideale plek om te kamp vir ons besoek aan Sossusvlei. Kamparea skoon en netjies en veilig. Heerlike warm water. Sal Sossus Oasis Campsite aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Maria (Ria),
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis span

Sossus Oasis Campsite
Marius L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, bekostigbare akkommodasie en geriewe vir kampeerders.

Ligging van akkommodasie was perfek vir ons besoek aan Sossusvlei, kan ten sterkte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Marius,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en aanbeveling - Bly julle het ons ligging en geriewe geniet!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis span

Sossus Oasis Campsite
Jan K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf naby aan Sossusvlei. Goeie ligging en al die geriewe wat jy benodig. Het nie verwag om WiFi daar te ontvang nie.

Hier en daar kan 'n bietjie noodsaaklike onderhoud dalk help. Verder uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Jan.

Baie dankie vir die puik terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het ons ligging, geriewe en die Wi-Fi geniet!
Sien uit om julle weer te sien!

Beste wense,
Die Sossus Oasis span

Sossus Oasis Campsite
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel R
Gesin met tieners

Touch and go.

18:00 ingeboek en 06:00 uitgeboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dankie Niel vir die goeie terugvoer al was die kuiertjie kort!
Sien uit om julle weer te verwelkom vir hopelik 'n langer kuier by ons met jul volgende toer na Sossusvlei!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
John C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fasiliteite netjies en lieflik onderhou.

Die fasiliteite is skoon, alles werk. Het heerlik warm gestort. Swembad skoon en heerlike lafenis in die warm somer gewees. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste John,
Baie Dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het ons fasilitiete en swembad geniet asook die vriendelike diens van ons personeel!
Sien uit om jul weer te verwelkom!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Elize M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Gesin met tieners

Afgesonder maar 'n belewenis.

Die stort gedeelte en kombuis was 'n wenner. Kraaie 'n probleem maar lekker gekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Elize
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly julle het die kampering met privaat badkamer en kombuisie by elke staanplek geniet!
Sien uit om jul weer te verwelkom met jul volgende kuiertjie in die woestyn.
Best wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik kampplek.

Geriewe goed, kampplek skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Cobus,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Ons is baie bly dat julle ons geriewe asook die skoon en netjiese kampplek geniet het.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Jakes L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, rustig en gerieflik.

Heerlik, veilig en baie lekker gekamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Hallo Jakes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker gekamp by ons.
Sien uit om julle te verwelkom wanneer julle weer in die woestyn kom kuier.
Groete,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Cecilia F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice met jou eie badkamer en kombuisie.

Die setup is baie nice, maar ons was in 'n tyd daar wat die wind vreeslik baie gewaai het so ons het baie koud gekry met die shower wat net met riete toe is, maar die plek oor die algemeen is gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie vir die goeie sterre toegeken en terugvoer van julle kampering einde Julie.
Bly julle het die privaat ablusie en kombuisie geniet - Ja die oosweer het ongelukkig in daardie tyd opgekom van die see se kant af. In die somer hitte is dit beter om net die riete te hê by die storte.
Hoop om julle weer te sien!

Sossus Oasis Campsite
Stuart C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything you need, very neat and well thought out camp.

Very neat and tidy camp site, but needs some maintenance. The shower drain was blocked and water left to flow out over electric connections. Septic tank cover broken and had bad smell, pipes leaking in sink. Very minor things to repair. Still did not detract from a great stay. Shop was well stocked and staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Stuart,
Thank you for the feedback.
We are glad you enjoyed your stay as well as the well-stocked shop and friendly service you received from our staff.
We do have an onsite maintenance team who could have immediately tended to your issues, but we have given your list to our team to tend to, if it wasn't fixed already in the meantime.
Looking forward to welcome you back.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Angie R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie R
Gesin met tieners

Staff was friendly and helpful and over all stay was great.

It is clean with everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Staf was vriendelik en hulpvaardig en ons verblyf oor die algemeen was goed.

Dit is skoon met alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Angie,
Thank you for the superb ratings and review!
We are very pleased that you enjoyed your stay and the friendly service you received from our staff!
Looking forward to welcome you back!
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Jannie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker om hier te bly.

Ek hou van die privaatheid. Eie badkamer en ander geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie Jannie, vir die mooi terugvoer.
Ons is baie bly julle geniet die privaatheid asook die geriewe.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike Groete
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Hein T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weer 'n goeie ondervinding, maar verblyf kort aandag.

Kampeerplek goed geleë. Ablusie kort aandag. Stukkende deure en toilette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Hallo Hein,
Dankie vir die terugvoer - Dit is gedeel met ons bestuurder by die kampplek wat aandag sal gee aan die klagte.
Hoop ons kan jul weer in die toekoms verwelkom.
Groete,
Die Sossus Oasis span

Sossus Oasis Campsite
Anneline M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik geleë naby ingang van park en garage. Staanplek-fasiliteite perfek met 'n swembad om dit af te rond.

Op ons roete, met die mooiste berge en sonsondergange.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie Anneline vir die fantastiese terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons fasiliteite geniet asook ons perfekte ligging en die mooi sonsondergange.
Sien uit dat julle weer by ons kom kuier!
Groete,

Sossus Oasis Campsite
Wojciech P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wojciech P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect camp, and we have seen many.

Better alternative than the NWR camp. In addition, shop with good selection of goods for tourists.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Wojciech,
Thank you for the wonderful ratings and review.
Glad you enjoyed your stay with us as well as the nearby shop at our service station.
Looking forward to welcoming you back.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Allan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan L
Enkelreisiger

Excellent, except for the noise from the bar at the restaurant on site that carries on every night till after midnight, at distortion level!

I will recommend to others, as long as they enjoy loud music till late at night. I personally will not stay there again. I prefer the quiet that is normal at campsites.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Allan,
Thank you for the good ratings and feedback.
We don't have a restaurant or bar onsite, but experienced an issue with neighboring staff quarters noise levels which have been sorted.
Hope we can welcome you back in the future.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
John H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Loved the campsite. Clean and staff were very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear John,
Thanks so much for the excellent ratings and review. Delighted that you enjoyed camping with us and the helpful service you received from our staff.
We look forward to welcome you back during your next visit to Sossusvlei.
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Erick H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woestynkamp.

Die omgewing is baie mooi, en daar is baie wild wat kom rondloop in die area. Dit is gerieflik geleë naby 'n vulstasie en die hoofhek van Sossusvlei. Jy het net ongelukkig nie veel beskutting van die wind af nie, wat beteken as daar 'n sandstorm kom alles vol sand is en die wind is met tye baie sterk so maak maar seker jy het 'n ordentlike tent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Erick,
Baie dankie vir die terugvoer! Bly julle het ons gerieflike ligging, mooi omgewing en wild wat rondloop geniet! Sandstorms gebeur baie min en om ekstra beskutting te bou sal maak dat die kampplek ongelooflik warm sal word as dit nie 'n luggie laat deurtrek nie.
Sien uit na jul volgende kuier!
Groete,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Andre En Riana V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Riana V
Saam met vriende

Lekker ontspan in die woestyn.

Tweede keer wat ons Sesriem toe kom. Ons het twee aande hier gekamp. Kampplek is baie netjies en gerieflik met 'n kragpunt vir 'n ketel of stofie. Lekker warm water. Doen net asb. iets aan die riool reukie, as die wind van die weste se kant kom asb. Iets soos Pro Bac vir septiese tenke. Kon egter nie vroeg ingaan na Sossosvlei se rigting nie, dis buite die Sesriem kamp en moes ons wag vir die hek om 7:30 se kant oop te maak. Lang toue voertuie wat daar gewag het. Die Engen garage is baie handig met diesel, tyres (ja, jy verloor 'n band) en kruideniersware wat aangebied word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie Riana vir jou terugvoer! Bly julle het ons kampeerplek geniet, die privaat geriewe, warm water en die gerief van die garage en winkel. Ons is nie deel van die regering se NWR nie, dus kan jul eers met sonsopkoms ingaan na die Park wanneer die hekke oopmaak, maar dan is julle darem regoor die hek om in die ry in te val.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Heineke Z - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heineke Z
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plekkie. Pragtig, netjies en uitstekende diens. Dankie Waldo en vroutjie!

Lieflike plekkie in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Beste Heineke,
Dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is baie bly julle het ons geriewe geniet en ook die uitstekende diens wat julle ontvang het! Sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Pieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter S
Saam met vriende

Ongelooflik.

Baie lekker gekuier. Baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Pieter!
Ons is baie bly dat jul ons ligging geniet het asook ons netjiese kampeerplekke!
Sien uit na jul volgende kuier!
Groete,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Paul P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Gesin met klein kinders

Nice accommodation.

We can recommend Sossus Oasis Campsite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Paul,
Thanks for the recommendation and the positive ratings. We are looking forward to welcome you back during your next visit to Sossusvlei!
Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Kobus J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kampplek met eie kombuis, badkamer en leefarea.

Beste manier om te kamp met die ingerigte staanplekke. Winkel is goed toegerus en hulpvaardige personeel. Jammer swembad is te koud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dankie Kobus vir die positiewe terugvoer.
Bly om te hoor u het die privaat ablusie en afdak by die kampeerplekke geniet en so ook ons toegeruste winkel en diens wat u van ons personeel ontvang het.
Sien uit om u weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan S
Saam met vriende

Puik.

Lekker, interessante verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer.
Ons is baie bly julle het lekker by ons gekuier.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Yolanda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

Fairly okay.

We stayed 2 nights at the camp site, we really enjoyed our stay but the shop was ridiculously priced and we received very poor service from them. Make sure you buy all your goodies somewhere else ( even braai wood).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dear Yolanda,

Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay at our Sossus Oasis Camp Site.
We are situated in the middle of the Desert and more than 330 km from Windhoek, The logistics and transport costs involved in getting items to Sossus Oasis are huge, thus understandably items in this shop will be more expensive than in any major town. Our apologies that our service levels were not on par.

Best wishes,
The Sossus Oasis Team

Sossus Oasis Campsite
Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Dis 'n oase in die woestyn!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Stephanie!
Bly julle het gehou van ons oase in die woestyn!
Sien uit na jul volgende kuier!
Best wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Cara V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cara V
Saam met vriende

Baie lekker.

Skoon, netjies, goed geleë. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Dankie Cara vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het ons ligging geniet asook die skoon en netjiese fasiliteite.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Beste wense
Die Sossus Oasis span.

Sossus Oasis Campsite
Franzette K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzette K
Gesin met tieners

Gerief en gemak in die wye, oop vlaktes.

Ons het laat die middag by Sossusvlei Oasis kamp gearriveer na 'n lang dag op die pad. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die kampplek was pragtig en netjies. Dit is 'n heerlike bederf om jou eie badkamer by jou kampplek te hê. Die swembad was 'n welkome lafenis na die hitte in die woestyn. Ons het baie lekker gerus voor ons verder gereis het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sossus Oasis Campsite se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Franzette! Baie bly om te hoor julle het die privaat ablusie geriewe geniet, asook die vervrissende swembad en die vriendelike diens van ons personeel.
Sien uit daarna om julle weer te verwelkom met jul volgende kuiertjie in die Namib.
Beste wense,
Die Sossus Oasis Span

Sossus Oasis Campsite
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesriem Plaas, Sossusvlei, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626bb9ecd601189972c84d3099e7bf99999686a9a27fc9bb8045a1ff47e522405ff00e8217338b0a9610cd57a56922f47c90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Sesriem Farm Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.491051283589 15.803190192806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem