8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Sophia's Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
South 2 Sea is 'n bekoorlike, helder vakansiehuis in Struisbaai, die tuiste van verskeie gunstelinghengelplekke. Hierdie vierslaapkamerhuis is net 2,5 km van Struisbaai se hawe en 1,6 km van die hoofstrand af.
Die grasdakhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is 2 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed elk, 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer langsaan. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n etenstafel, TV en 'n DVD-speler.
Die huis het 'n lieflike terras met braaigeriewe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Wilnette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Sophia's Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink South 2 Sea het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sophia's Close, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang