+75
Gastehuis in Richmond

South Merino Gasteplaas

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 'n gesin en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Wit perkallinne word voorsien. Die knus sitarea het sitplek, 'n koffiestasie, yskassie, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien. Gratis WiFi en koffiekapsules word voorsien. Daar is ook 'n lugbraaier op versoek beskikbaar. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Hout, vuuraanstekers, braairoosters, braaitange en braaisout word voorsien. Gaste kan 'n braaipak en bydisse teen 'n ekstra koste bestel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Aandete beskikbaar teen 'n addisionele fooi wat direk bespreek kan word.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

N1 South, South Merino Farm, 15km from Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf13b6c5fdb8c1856432add09bc629ce8ac9ea91b62f100b0744cd1cd6845342a23c4f043917e2a507d00e1cc285e0574ec93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 N1 South South Merino Farm 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -31.478674704669 23.798528475678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang