+17
Selfsorg in Agulhas

South of Africa Self-Catering Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frans J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik en skoon. Gerieflike netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia N
Lang verblyf
5.0
Des 2025

Unbelievable 5 star accommodation. Awesome. 10 stars actually, was greeted by Sylnet and got some lovely chocolates as a welcome gift. The place is beautifully decorated and very luxurious. The price is the best. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangename en gerieflike verblyf. Pragtige plekkie met alles in wat jy dink jy kan nodig kry. Een van die beste toegeruste plekkies waar ons nog in gebly het. Daar is 'n klompie trappies op na die eenheid, maar dit was geen probleem vir ons. Die dekarea buite is ook baie lekker. Baie vriendelik ontvang. Absoluut aan te beveel! Dankie vir die aangename verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. Cosy, comfortable and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dit was heerlik. Dit is 'n heerlike eenheid in 'n stil area en goed geleë. Die stoepdek met tafel en 2 bankies is 'n wenner. Die eenheid het alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie mooi plek. Baie lekker gebly in 'n mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Absolutely worth every penny and wonderful! Had the best rest period ever! The cottage was well-equipped with a need for nothing. The hostess is kind and helpful, and the area was quiet and pleasant. Will definitely go back there in the future, thank you Sylnet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Peaceful bliss surrounded by nature's beauty allowing time to relax. Peaceful and the right place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very enjoyable. Very pleasant break. Sylnet was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ontspanning. So lekker gebly en bederf gewees met sjokolade en cappuccino.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylnet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Camp Hill Street, Cape Agulhas, 7287, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ce20e487746f655bffcb09228ada4d6149cbd3059b441e5c4975e468c49a1060cbd8fe49382d6d593f786681ab230fb54ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 18 Camp Hill Street Cape Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.825264699453 20.00737906397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang