South View
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
South View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Agulhas, wat grens aan die Agulhas Nasionale Park. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die Overberg-kus wil verken.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in een privaat slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-slaapkamer/sitkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is 'n gemaklike plek om te ontspan met 'n oggendkoffie of 'n boek terwyl jy die see-uitsigte deur die stapelvensters geniet. Gratis WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar vir vermaak.
Die eiendom is ongeveer 3 km vanaf die suidelikste punt van Afrika.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerdien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
- Gaste dink South View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Gentoo Street, Agulhas, 7827, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang