+49
Selfsorg in Kaapse Wynlande

Berge toe - Spanspek se Plek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Was 'n heerlike wegbreek. Sal dit aanbeveel. Ons het baie lekker gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giles H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely place. Like to visit again. Very pleasant. We were attending a music festival nearby, so we didn't spend much time there but would love to visit again. One criticism/suggestion: the sharp knife wasn't sharp, and we didn't find a sharpener.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khurshiedah J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A lovely breakaway. Leon is an amazing host. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Fantasties. Ons het dit baie geniet. Oulike huisie, lekker ontspan. Mooiste omgewing. WiFi werk net soms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Dit was my vrou se 50ste verjaarsdag en ons het elke oomblik geniet, baie dankie. Ons baie lekker gebly, ek sien uit na die volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2026

Minder as basies. Die omgewing by Bergtoe Spanspek is pragtig, en die fire-wood hot tub was ’n heerlike bederf wat ons baie geniet het. Daar was egter ’n paar praktiese uitdagings. Die huisie het sterk na ou gebrande gras geruik, wat nie baie aangenaam was nie. Die badkamer se dak is baie laag en dus ongemaklik vir ’n langer persoon. Die gasgeiser het nie gewerk nie, en met geen selfoonsein by die huisie kon ons niemand kontak om dit reg te maak nie. Daar is ook geen plek om ’n badsakkie of grimeringsakkie neer te sit nie. Die hele huisie het net een prop, wat reeds deur die yskas gebruik word. Binne was dit baie warm, maar daar was geen waaier nie, wat dit moeilik gemaak het om te slaap. Bedags is daar ook geen koeltebome nie, so mens kan nie gemaklik buite sit nie. Die hot tub kan ook net ná sononder regtig gebruik word, want daar is geen skaduwee naby die huisie of die tub nie, en mens sit in volle son. Braaigeriewe is op die grond driepoot staander en rooster. Geen mikrogolf of toaster. Die ligging is mooi en die hot tub is ’n groot pluspunt, maar ’n paar praktiese verbeterings sal die verblyf baie meer gemaklik maak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om julle ervaring met ons te deel. Ons is opreg jammer om te hoor dat julle verblyf nie heeltemal aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons waardeer julle terugvoer en neem dit ernstig op. Ons wil net graag noem dat ons beskrywing vooraf aandui dat die eenheid op sonkrag funksioneer, en daarom is daar nie sekere toestelle soos ’n mikrogolf of broodrooster beskikbaar nie. Ons het ook vooraf gekommunikeer dat WiFi en selfoonsein slegs in sekere areas beskikbaar is, en ons sou enige tyd op enige navrae ens. geantwoord het. Daar is wel 'n kragprop in die kamer ook. Ons is jammer dat julle dit nie vroeër kon sien nie. Verder wys ons foto’s en beskrywing die braaigeriewe, insluitend die buite-braai en die binnenshuise braai-opsie wat gebruik kan word. Ons probeer altyd om so deursigtig as moontlik te wees sodat gaste weet wat om te verwag. Dit gesê, is ons jammer dat sekere praktiese aspekte julle ongemak veroorsaak het en dat dit nie aan julle standaarde voldoen het nie. Julle terugvoer help ons beslis om areas vir verbetering te identifiseer, en ons sal dit in ag neem. Ons is wel bly om te hoor dat julle die ligging en die hottub baie geniet het. Dit is altyd goed om te hoor. Vriendelike groete Berge Toe

Lorene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing, kwaliteit-tyd familie tyd. Absoluut amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Baie dankie, Lorene! Dankie ook vir die mooi woorde – dit beteken vir ons baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom. Ons is so bly julle kon kwaliteit-tyd as familie saam by ons spandeer. Julle is altyd welkom terug – kom kuier gerus weer!

Nina M
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Afskakeltyd op 'n plaas vir 'n kort of langer besoek. Goeie omgewing vir afskakel sonder sein, met gemaklike verblyf vir selfsorg. Huisies naby genoeg vir saamkuier indien dit 'n groter groep is, maar steeds met afstand en privaatheid indien 'n mens 'n enkelhuis bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Akkommodasie was gemaklik en skoon. Ons het heerlik ontspan. Was 'n heerlike weg. Heerlik gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Lekker wegbreek. Heerlik gebly. Net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
15 % AF
R 900 R 765
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R60, Bosjemans Pad Farm, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d2c9b2f2d76aa185829c74547bd32cc4554399534263b1f6207e5749bcf480dd1cac8afe65774309c47dfeef9d17142f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 R60 Bosjemans Pad Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89214867986 20.184073448181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang