Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berge toe - Spanspek se Plek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Khurshiedah J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A lovely breakaway. Leon is an amazing host. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorene S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing, kwaliteit-tyd familie tyd. Absoluut amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Baie dankie, Lorene! Dankie ook vir die mooi woorde – dit beteken vir ons baie. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te verwelkom. Ons is so bly julle kon kwaliteit-tyd as familie saam by ons spandeer. Julle is altyd welkom terug – kom kuier gerus weer!

Elroy K
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. The place was very neat and tidy. We had a great time. The area's setting is picture perfect. NB: There is no cell reception. There is also no WiFi available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear you had a great time and enjoyed the neatness and beautiful setting of the area. We do want to mention that we have now added WiFi for your future visits, so staying connected will be much easier next time. We hope to welcome you back soon!

Donovan M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Netjies, gemaklik en skoon. Die huisie is baie mooi, skoon en netjies. Ons is met motorfietse deur en die grondpad vanaf die hoofpad is goed vir 'n avontuur motorfiets (GS of soortgelyk), maar nie te aanbeveel vir enige ander motorfiets nie. Daar is bietjie los sand en klippies wat 'n sport motorfiets sal beskadig. Vir 'n motor soos 'n mini SUV of groter is dit goed genoeg. Die geriewe is netjies. Die badkamer in Isak se plek se dak is bietjie laag en 'n lang persoon kan nie regop staan en stort nie, maar die warmbad buite maak op daarvoor. Daar was genoeg vuurmaak hout, koffie en suiker. Onthou melk en ander eetgoed aangesien die naaste winkel Spar in Bonnievale is. Soos per die advertensie is daar geen selfoon of WiFi opvangs nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Donovan, baie dankie vir die mooi en deeglike terugvoer! Ons is so bly julle het die huisie netjies en gerieflik gevind, en dat julle die avontuurpad met die motorfietse kon aanpak – dit klink heerlik! Dankie ook vir die praktiese wenke aan toekomstige gaste, dit word baie waardeer. Dit is lekker om te hoor dat die warmbad, hout en ander geriewe aan julle verwagtinge voldoen het. Ons het ook goeie nuus – al die chalets het nou WiFi beskikbaar vir julle volgende kuier! Selfoonopvangs is wel nog beperk, maar jy kan darem weer met die wêreld konnekteer as jy wil. Julle is enige tyd weer welkom op die plaas – ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Detlev T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Heerlik in die rustigheid van die natuur. Baie, baie lekker, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly jy kon die rustigheid van die natuur hier geniet – dit is presies wat ons hoop elke gas sal ervaar. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Phillip M
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Ons het lekker hier gebly. Beveel dit aan. Die akkommodasie is gemaklik, skoon en daar is die meeste basiese dinge wat mens benodig. Dit is in 'n pragtige en rustige omgewing geleë en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Baie dankie, Phillip! Ons waardeer jou terugvoer opreg. Dis wonderlik om te hoor dat julle verblyf gemaklik en lekker was. Ons is so bly julle kon die rustigheid en mooi omgewing geniet – dit is presies wat ons hoop elke gas ervaar. Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Thank you so much for your valuable feedback and kind words. We're delighted to hear that you had a peaceful and enjoyable stay with us. Your suggestions are truly appreciated – we will definitely add the WiFi password to the welcome pack and look into placing a lamp in each bedroom to further enhance our guests’ comfort. Thank you for your support, and we look forward to welcoming you again in the future.

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Awesome. Een van die beste natuurwegbreke ooit.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Janice D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely. It was so lovely and secluded. Meraai se plek was the best option for us. Didn't know where the Padstal was, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Thank you so much for your lovely feedback, Janice! We're thrilled to hear that Meraai se Plek was the perfect option for you. We apologise that you couldn’t find the farmstall during your visit, but we’ve now made better arrangements to help guests locate it more easily. We hope to see you again soon!

Kenny B
1 nag
5.0
Sep 2024

Perfekte klein plekkie en baie rustig. Baie lekker stilte en baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Berge toe - Spanspek se Plek
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is so bly om te hoor julle het die stilte en die mooi uitsig geniet. Dit is presies wat ons vir ons gaste hoop. Ons wil ook graag noem dat ons nou staproetes en piekniekplekke beskikbaar het vir meer verkenning. Julle is altyd welkom om weer te kom ontspan en die nuwe roetes te ontdek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R60, Bosjemans Pad Plaas, Bonnievale, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d2c9b2f2d76aa185829c74547bd32cc4554399534263b1f6207e5749bcf480dd1cac8afe65774309c47dfeef9d17142f62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 R60 Bosjemans Pad Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.89214867986 20.184073448181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang