Spanspek se Plek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Spanspek se Plek is in die hartjie van die wynvallei op die pragtige R60 geleë. Dis op 'n werkende plaas met 'n ryk geskiedenis wat naby verskeie wynplase, doendinge en besienswaardighede geleë is.

Die akkommodasie beskik oor 7 selfsorgwoonstelle wat nie van Eskom-elektrisiteit gebruik maak nie en dis geskik vir groepe, 'n romantiese wegbreek of 'n oornagstop.

Die plaas is ook die tuiste van die gewilde Spanspek se Plek padstal waar gaste vars vrugte en groente van die omgewing kan koop of 'n heerlike ligte maaltyd kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsig op die berge bewonder. Die deli bied ook plaaslike kase, konfyt, kouevleis, biltong, souse en vele meer.

Daar is 'n gerieflike sirkulêre pad vir voertuie met waentjies om maklik te beweeg. Daar is ook rolstoelvriendelike parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Spanspek Se Plek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za