Selfsorg in Agulhas

Speedo's en Crocs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Desire C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Was a tremendous stay. My stay was good. I enjoyed my 3 days and will definitely go back. Thank you for your hospitality and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlike kuierhuis vir 'n groep mense/familie. Ja, ons familie het so lekker saam gekuier in die heerlike leefhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig met alles wat jy benodig. Baie lekker gerieflike huis naby hawe en winkels, met ook 'n pleintjie om hout te kry. Baie speelplek met gras vir kinders in 'n rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

We had a wonderful time. Speedo's and Crocs was a great place to relax and unwind with family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Seaside fun for the whole family. Good fun. House had a great layout of rooms and amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninon L
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Vir seker 'n vakansie om te onthou! Dit is 'n baie gerieflike huis vir 'n groot groep mense. Spasie is meer as genoeg en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Annerien & Jan het regtig uit hulle pad gegaan om seker te maak alles is 100%. Die eienaar was ook baie behulpsaam met info & terugvoer voordat ons gegaan het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Kraailag, liefdevol, spanwerk, rustig, gesellig. Baie lekker. Fantastic.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adeeb G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

We enjoyed ourselves at Speedo's and Crocs. We will definitely book the house again. Our stay at Speedo's and Crocs was awesome. We would like to go there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Aangename verblyf wat bekostigbaar was. Lekker gebly, maar die drein is 'n issue en moet uitgesorteer word. Ons het die heeltyd met die onderste kombuis se drein gesukkel wat bly opstoot het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Heerlike verblyf. Baie lekker lang naweek gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 18)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 18)
Bespreek

45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3647bae4c690b6d1f4e6d94848f135e239f806d93f8dde34d21ccb0c053b7a2a31ef45133d474444e3ed274c22ba20f66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 18) 48 5 1 5 45 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.805451 20.056603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang