18 gaste
6 slaapkamers
12 beddens
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Speedo's en Crocs is in die kusdorpie, Struisbaai geleë. Die huis is 600 m vanaf die hawe en 350 m vanaf die naaste strandfront.
Dié huis het slaapplek vir 18 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 2 kombuise en 2 leefareas.
Die grondverdieping het 3 slaapkamers, 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die eerste kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ysmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel en ingeboude braaigeriewe. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke en 'n groot platskerm-TV teen die muur met satelliet-kanale. Die verblyf is ook beurtkragvriendelik.
Die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na 'n dek lei. Die vyfde kamer het 2 driekwartbeddens. Die sesde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad. Die leefarea het 2 slaapbanke en 'n TV. Die tweede kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n ruim dek-area met buitemeubels op die boonste verdieping.
Daar is ook 'n buitebraai, pizzaoond en kuier area onder 'n groot boom, met 'n buitestort.
Gratis optiesevesel-internet is beskikbaar.
Speedo's & Crocs is troeteldiervriendelik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Speedo's en Crocs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Seewier Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang