+102
Gastehuis in Colesberg

Spes Bona Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met tradisionele hoë plafonne en bied die perfekte oornagverblyf. Hier voel jy so tuis soos by jou eie huis!

Verblyf word aangebied in 3 ruim gesinskamers en 2 kamers vir 3 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n ketel, mikrogolfoond, yskas (yskas-vrieskas of 'n yskassie), 'n TV met sekere DStv-kanale. Akasia en Karee het elk 'n sitarea. Jean het 'n omheinde tuin vir honde. Gast ein die ander kamers deel die hooftuin.

Al die kamers het lugversorging en 'n privaat ingang.

'n Gryswaterstelsel sorg regdeur die jaar vir groen grasperke.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 366 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Karien N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag stop. Skoon, netjies, vriendelike diens, goed toegerus.
Jan 2026
Carien Grobbelaar G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike en skoon verblyf. Pragtige, skoon verblyf. Naby aan die hoofweg en veilige parkering.
Jan 2026
Lalene V
5.0
Exceeded expectations. Vriendelike mense, lekker beddens, pragtige plek.
Jan 2026
Kerry L
Gesin met tieners
5.0
Had a good stay. Lovely guest house, neat, clean and nicely located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Melinda D
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi, veilige, skoon, diervriendelike oornagverblyf. Ons het heerlik oornag saam met ons twee worshondjies. Verblyf is baie mooi, skoon, veilig, ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 366

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Spes Bona Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb570e12e5add07ec80a8737d29644d15872a1bd4069b674bec4d7c7634c1e01d54718a2db923330b28c08c06e65ed231db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 366 5 1 5 22 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.726362777778 25.093152777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang