+102
Gastehuis in Colesberg

Spes Bona Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 376 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Carien G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beste troeteldiervriendelike verblyf in Colesberg. Dit is nie ons eerste keer wat ons hier tuisgaan nie, beslis ook nie die laaste keer nie. Hierdie is beslis waarde vir geld, naby aan die hoofpad. Die feit dat hulle troeteldiervriendelik is, is beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Apr 2026

Ons het lekker gerus. Dit is so 'n mooi plekkie met alles wat mens vir 'n vinnige stop nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie gerieflike akkommodasie met alles wat ons benodig het. Baie lekker gebly! Ons diere kon ook die mooi tuin verken en veilig rondsnuffel. Ons gaan beslis weer oorbly by Spes Bona!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Good overnight stay between Johannesburg and Cape Town with furbabies. Clean and very nice bedding. Had a good sleep. Ample space for our two Weimaraners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daulina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste oorslaap in Colesberg. Kan 100% aanbeveel. Baie lekker oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fit for purpose. Comfortable and well suited for travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker oornag stop. Skoon, netjies, vriendelike diens, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklike en skoon verblyf. Pragtige, skoon verblyf. Naby aan die hoofweg en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalene V
1 nag
5.0
Jan 2026

Exceeded expectations. Vriendelike mense, lekker beddens, pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Had a good stay. Lovely guest house, neat, clean and nicely located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 376

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb570e12e5add07ec80a8737d29644d15872a1bd4069b674bec4d7c7634c1e01d54718a2db923330b28c08c06e65ed231db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 376 5 1 5 22 President Kruger Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.726362777778 25.093152777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang