St Claire's Self-Catering Cottages
42 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 42 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Saint Claire Close, Middlepos, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
St Claire's Self-Catering Cottages is in 'n veilige kompleks in Saldanha geleë en gee gaste maklike toegang tot die strande aan die Weskus. Dit is ideaal vir gesinne en groepe wat die area besoek.
Al 7 kothuise bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledige badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, toilet, stort en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar en die eenheid lei na 'n privaat stoep.
Die kothuise is gerieflik saamgegroepeer, maar elke kothuis het sy eie tuin en braai-area. 'n Groot parkeerarea en 'n wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar en etes kan bestel en teen 'n ekstra koste afgelewer word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Redevaan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Saint Claire Close, Middlepos, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Saint Claire Close, Middlepos, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 42 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang