Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Blouwaterbaai

4.4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Blouwaterbaai van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Blouwaterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Blouwaterbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Blouwaterbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Blouwater Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Blouwaterbaai Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Blouwaterbaai

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai

Welkom by Stone-Castle, Saldanha. Gastehuis op die strand. 'n Majestueuse konstruksie van sand en pleister, in die styl van middeleeuse kastele van mites en fantasie. Met 3 verdiepings en reg op die strand gebou, i...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blouwaterbaai

Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van die strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en die voorstoep bied 'n gedeeltelike see-uitsig. Di...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai

Sandi's Place is ’n selfsorg-eenheid in Blouwaterbaai in Saldanha aan die Weskus. Dis langs die Blue Bay Lodge and Restaurant, en net ’n entjie se ry vanaf Paternoster, St. Helenabaai, die fossielpark en Hopefie...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai

De Koelte is in Saldanha is naby Blue Bay Lodge, die baai en die dorp met restaurante. Dit is in ’n veilige area met ‘n elektriese sekuriteitshek by die hoofingang. Verbly f is beskikbaar in 'n huis en 'n enkel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blouwaterbaai

View From The Top Bluewater Bay is slegs 600 m vanaf die strand in Saldanhabaai geleë. Die lodge bied 'n verskeidenheid opsies vir gerieflike vakansieverblyf. Ons is bekend vir ons vriendelike en doeltreffende pers...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blouwaterbaai

House @ the Beach is 'n lieflike vakansiehuis in Saldanha, 'n kusdorp aan die Weskus van Suid-Afrika. Die huis is ideaal geleë naby die strand, winkelsentrums en restaurante. Dié smaakvol versierde huis het 3 sl...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blouwaterbaai

SeaSand is in Saldanha en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die ateljee-eenheid beskik oor 'n slaaparea met 'n koninggroot...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai

Ons Familie Strandhuis is in die kusdorpie Saldanha langs die Weskus geleë. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea, kroeg, kombuis en dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer is op die on...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai

St Claire's Self-catering Cottages is net ’n klipgooi van een van die stilste en mees misdaadvrye strande aan die Weskus wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe wat die omgewing besoek, of hulle nou vir besighei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Blouwaterbaai

10% af Aanbod!
VanafR970
R873
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Saldanha Bay View - Parker Crescent bied selfsorgverblyf 1 huis vanaf die strand in Saldanhabaai. Die verblyf bestaan uit 3 aparte selfsorg-eenhede, Eenhede 4, 5 en 6. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisie....

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parkersdorp, Saldanha

The Beach House & Cottage is op die rand van die water in die skilderagtige Weskusdorp Saldanahbaai. Dié dorp spog met die warmste swemstrand in die Wes-Kaap. Die area is 'n gewilde bestemming onder branderplankrye...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

The Crystal Health Spa and Accommodation bied gerieflike verblyf en 'n ten volle funksionerende spa in die prentjiemooi kusdorp Saldanha, slegs 10 m vanaf die seefront en die Saldanha-strand Seilklub. Verblyf word...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Parkersdorp, Saldanha

High Tide Accommodations skuil in die vissersdorpie Saldanha aan die Weskus. Die huis is ideaal vir groot gesinne of groepe en is lekker naby al die geriewe. High Tide Accommodations is ook stapafstand van die see ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestaurante, sy hawe en watersports. Dis die ideale basis vanwaar gaste die ander dorpies in die area kan v...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Sebastiaan Place is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die hartjie van Saldanhabaai. Die perseel is net 'n entjie se ry van die strand af. Hierdie eenheid op die boonste verdieping het 'n privaat ing...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach is op die strand in Saldanha geleë. Die erf strek vanaf Kusweg tot Kampstraat. Die ontvangs word via die strand-ingang bereik en veilige parkeerplek is by die agter-ingang in Kampstraat beskikbaar. Dit ...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Skipskop Self-Catering is in Saldanhabaai, 1 en 'n half ure van Kaapstad af geleë. Verblyf word aangebied in 6 gemeubileerde eenhede, 6 kamers met ’n uitsigte oor die baai, internet, ’n braai-area vir tot 35 me...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha, Saldanhabaai Munisipaliteit

Susan's Accommodation bied gerieflike selfsorg-eenhede en oornagverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Susan's is onlangs opgeknap en die eenhede is net 5 minute se stap van 'n veilige strand, banke en winkels af. D...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Blouwater Baai akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za