+70
Hotel in St. Helenabaai

St Helena Bay Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Werret D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek sien julle weer. Ja. Die vrouens daar was ongelooflik akkommoderend, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Our stay was excellent in room 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongeloflik stunning! Dit was absoluut stunning! Die kamer en badkamer baie mooi skoon. Die ontvangs personeel almal bitter vriendelik - ons gaan vir seker weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Fantasies. Wonderlike plek. Ontvangs en al die personeel het ons tuis laat voel en was baie gasvry. Die ontbyt was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Bathroom needs attention. The only thing I would complain about is the condition of the bathroom: broken tiles, dirty grout, and missing grout. Not a pleasant showering experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Good. Good and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Worth the money. The stay was nice and the room very cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2026

We had fun outside St Helena Bay Hotel. Not what we expected as in our previous stays the restaurant was operational, breakfast was included.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jowene M
Kort verblyf
3.4
Jan 2026

Kamer was skoon, maar swembad buitewerking. Die verblyf was ok. Net jammer die swembad al vir geruime tyd buitewerking. Ontvangs nie vir ons ingelig oor dit nie. Het juis die hotel gekies vir die swembad opsie. Die webtuiste, lig asb net die publiek in dat die swembad nie in werking is nie. Dan net hulle ontbyt is ook ongeorganiseer. Moes kort-kort vra vir aanvul van eiers, worsies en spek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2026

Nie die geld werd nie, soek eerder verder. Nie baie skoon of netjies nie. Besig met herstel en alles lê reg voor ons eenheid. Papiere, leë verf dromme ens. lê oral rond. Geen braai op stoep soos geadverteer en braaiers is stukkend en onbruikbaar. Iemand het iets op die inloop na die ontvangs gemors en na 4 dae was dit steeds nie skoon gemaak nie. Eenheid was redelik skoon met goeie skoonmaakdienste. Teëls by die swembad is vreeslik glad.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Main Road, St Helena Bay Hotel, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 97 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNTNlNmQzLTg2NGItNDI4Yy1hNDExLTI4NjVmMWE0MGJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 117 5 1 4 45 Main Road St Helena Bay Hotel 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.788875982931 18.056567055225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang