LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Helena Bay Hotel | LekkeSlaap
+54

St Helena Bay Hotel

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 42 resensies vir St Helena Bay Hotel
Netheid
3.5/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.5/5
Charles S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's not the fanciest or smartest hotel I've stayed in but it was clean and comfortable, and the warmth and attentiveness of the service were six star.

Our room was spacious and adequately furnished, with a liberal supply of electrical sockets, a very comfortable bed, and a private balcony area from which we spotted seals, a whale, and numerous seabirds with our sundowners and our morning coffee. The action all seemed to be in the bar, which meant we had the dining room pretty much to ourselves. Dinner was tasty and reasonably priced, and served with the friendly personal touch we came to associate with this hotel. A very pleasant one-night stay. No complaints at all.

Nadiema S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadiema S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience.

The staff was extremely friendly and helpful. The room was spotless. We will most definitely be back.

Wendy P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P
Gesin met klein kinders

Wonderful weekend spent with family!

Welcoming reception area and friendly staff all around. Clean and safe surroundings. Kids enjoyed the game room and outside grassed areas to run around! Will definitely return during summer to swim in the sparkling pool!

Errol J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Errol J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Baie mooi dorp, mooi natuurlike skoonheid.

Marche F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marche F
Saam met vriende

Baie tevrede.

Vriendelik, alles onderdak. Sal dit definitief aanbeveel.

Jamé M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamé M
Gesin met klein kinders

Loved my stay

Excellent service!

Dan M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Dan M
Gesin met klein kinders

Glad nie COVID-19 compliant en baie vuil.

Hotelbestuurderes baie onbeskof. Hire and fire soos sy wil. Baie onbeskof met personeel.

Leonore D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore D
Saam met vriende

Was awesome. No complaints.

It's a beautiful hotel, but needs a touch up. The service was brilliant. Receptionist such a humble person who does her work with so much grace. We were happy and satisfied.

Josephine F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F
Saam met vriende

Wonderlik. Sal volgende keer langer bly

Die see- en swembad-uitsig was asemrowend. Ons sal beslis weer gaan as die geleentheid daar is. Dit was die lekkerste kuiertjie ooit. 5 sterretjies vir St Helena Bay Hotel.

Thys V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met uitstekende diens.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Zulfah H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zulfah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved the whole experience.

I initially booked at St.Helena Bay hotel for a non sea facing room however I did not feel happy with the whole setup. I asked for a sea facing room and the receptionist who was very friendly and helpful changed my room to a seafacing room. I loved it the moment I walked into the room. The view from the room was breathtaking. I loved the scenery the ambiance. I will definitely book again.

Andre S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties!

Ontvangslokaal baie onprofessioneel. Chalet se badkamerlig werk nie. Word herstel terwyl ons daar is. WiFi werk nie. DStv het geen ontvangs na ons tergkeer later op dag een. Die personeel kan dit nie herstel nie en die DStv-agent antwoord nie sy foon nie. Ons moet oppak en skuif na 'n ander chalet. Een beker en 1 klein koppie vir koffie/tee. Net 2 100 ml-drinkglase en en 1 wynglas. Geen braaitange of toebehore. Ons het oor die jare verskeie plekke bespreek. Ons was nog altyd tevrede. Die advertensiefoto's is totaal misleidend. Ek sal nie eens halfprys hiervoor betaal nie. Uiters teleurstellend en 'n mors van geld!

Koos L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Koos L
Saam met vriende

Dit was loshande die onaangenaamste verblyf wat ek nog ooit beleef het.

By ons aankoms was daar geen persoon by ontvangs gewees nie. Nadat ek vier verskillende personeellede gevra het om asb. die ontvangsdame te roep, moes ek nog steeds 20 minute wag terwyl my vriende in die kar moes wag. Nadat die ontvangsdame uiteindelik opgedaag het was sy uiters ongeskik en het geen verskoning aangebied nie. Inteendeel haar opmerking was dat sy net daar werk en nie die eienaar is nie. Ek het gevra om met die bestuurder te praat, waarna sy my ingelig het dat die bestuurder nie daar was nie, en ook niemand in haar plek nie. Op pad na ons "chalet" moes ons verby 'n oop riool mangat loop wat met 'n stuk staalplaat en 'n baksteen bedek was. Die stank was ondraaglik. Die beddegoed in die kamer was vuil en was beslis nie vervang voor ons aankoms nie. Die plaveisel voor die kamer was oorgroei met onkruid en gras, en die stoepie was smerig vuil. Die enigste sitplek op die stoepie was 'n stokou bankie waarop jare se alg en swamme al groei. Nodeloos om te sê dat ons die ontbyt (wat ingesluit was by ons verblyf) eerder oorgeslaan het.

Willem F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem F
Saam met vriende

Glad nie wat die foto's vertel nie!

Alhoewel ons kamer opgradeer is, was die kamers nie dieselfde nie. Ons vriende was baie ongelukkig met hul kamer, geen lugversorging soos ons kamer nie. Personeel ook nie baie vriendelik en gewillig om te help nie. Sal nie weer daar bly nie.

Madeleine J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en verwelkoming was puik.

Baie lekker gebly en die diens was goed, sou net graag 'n see-uitsig wou gehad het en was ook onder die indruk ons sou see-uitsig hê.

Wian C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian C

Die kamers is ruim en die hotelpersoneel gaan uit hulle pad uit om dit gerieflik te maak.

Die hotelpersoneel het uit hulle pad uit gegaan om alles gerieflik te maak vir ons, die kamers is ruim en skoon. Daar is lekker braaigeriewe, 'n swembad, 'n kroeg, pool-tafels en jou voertuig is veilig op die perseel. Ek sal die hotel aanbeveel vir enige iemand wat 'n groot groep wil akkommodeer of selfs net wil wegbreek vir 'n rustige naweek met kinders.

Lodewyk S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lodewyk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Sondag ingeklok, met aankoms hoor ons dat die restaurant toe is, geen kos beskikbaar, geen kamerdiens, ons het juis ingeklok oor daar geadverteer word restaurant, in die kamer is daar nie M-net nie, ontvangs en instandhouding is onseker oor wat aangaan want daar moet M-net wees. Ontbyt was 'n nagmerrie, dit sê beskikbaar vanaf 7 uur en teen 7:20 moes ons vra waar is die koffie, melk, broodrooster en kos. Darem het ons 'n pizza van die vorige aand oor gehad wat ons moes ry en gaan koop het en kon ons dit vir ontbyt eet. Geen vrugte. Swak diens.

Cindy D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverwagse "honeymoon".

Plek kort hier en daar bietjie opknapping, maar ons het baie lekker geslaap veral toe hulle ons opgradeer na die 'Bridal Suite'. Kos is heerlik en baie bekostigbaar, ons is self verstom hoe min ons rekening was na die heerlike aandete. Vir 'n oornag of naweek breek, sal ons dit aanbeveel. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Phillip S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker plek. Sal like as hulle die daily rate drop. Sal daar baie meer mense boek, thanx vir 'n awesome dag.

Hendrik D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit kan aanbeveel vir mense wat in die area moet oorslaap.

Die verblyf was meer as voldoende en ons sal dit definitief kan aanbeveel vir mense wat in die area moet oorslaap.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle hier by ons te he, maak weer so. Lorette

St Helena Bay Hotel
Ivan V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Gesin met klein kinders

Baie professionele bestuurspan.

Die ontvangs is baie gaaf en vriendelik en die bestuur laat jou baie tuis voel.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Baie dankie Ivan, ons werk aan die sekuriteit hoor, hoop om julle gou weer hier te sien.

St Helena Bay Hotel
Phillip S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Phillip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was horrible!

To start we had to check in late because the room was not "clean", then when we checked into the room it was dirty and didn't look like there was any effort made to clean it! The sheets looked like it was not changed, we went to have alone time but we had someone knock at our door selling fish or something. We did not feel safe and the 1st night I was not comfortable sleeping there. U would think it's a hotel, it should live up 2 curtain standards but it doesn't!

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Hi Phillip,

Firstly I would like to apologise for your bad experience, I am busy with my investigation an will revert back, as this is not at all the standard we offer our guests.

St Helena Bay Hotel
Mandisa N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa N
Gesin met tieners

The place was excellent.

We enjoyed the place, it's easily accessible. Staff were friendly and offered to help if u need something. Enough space in the room, clean linen and extra towels for the whole family. Children enjoyed playing on the playgrounds

Emmerentia B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Regtig baie vriendelike personeel en skoon geriewe. Sal weer gaan!

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Thank you so much, looking forward to welcome you back

St Helena Bay Hotel
Jacobus B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Uitstekende uitsig vanaf die balkon. Baie netjiese en skoon kamer met 'n massiewe stort. Veiligheid van motor is 'n bekommernis, dit word wel binne geparkeer maar kwaaddoeners het oor die muur geklim. Ontbyt was ingesluit in die kamer per nag, maar slegs Engelse ontbyt geniet.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Baie dankie mnr. Ons werk aan daai security hoor, hoop ons sien julle gou weer.

St Helena Bay Hotel
Willie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel vertoon beter as wat dit werklik is.

Ons was eers in 'n buitekamer ingeboek wat gestink het, die TV het nie ontvangs gehad nie, die stort was vuil en die vloer was taai. Dit was ook baie lawaaierig. Nadat ons die probleme onder hulle aandag gebring het, het ons geskuif na 'n kamer binne in die hotel wat gerieflik en netjies was. Ons het van ons inkopies in die kas vergeet en niemand het ons gekontak i.v.m. dit nie. Die restaurant se kos is fantasties maar die diens is baie stadig.

Lezaan E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Will definitely go again even if its just to go get something to eat. Must say the staff is friendly and the kitchen serves nice food. Had a hiccup in the room and the staff was so nice they relocated us to a room with the necessary facilities. Thank you St Helena Bay Hotel.

Dirk B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend omdat alles "moeg" voorgekom het.

Dit was regtig teleurstellend. Net 2 wynglase - wat nie dieselfde lyk nie en waarvan 1 gekraak was. Die messelaai het bestaan uit 2 messe - een met houthef en ander silver. 5 poedinglepels, 1 vurk en 3 teelepels. Geen broodmes of skerp mes nie. Matjies was vol kolle. Dit het nie versorg en "vars" voorgekom nie, maar moeg. Dit het nie regtig gelyk of hul moeite gedoen het nie. Alles het oud en "moeg" voorgekom. Die hotelbestuurder was egter baie vriendelik en ons genooi vir 'n gratis ontbyt wat heerlik was.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Goeie more Mnr Brandt,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat u aan ons verskaf het, Ek vra om verskoning dat u verblyf hier nie 'n goeie indruk op u gemaak het nie. Ek het 6 maande terug oorgeneem, en is besig om alle chalets op te gradeer, ongelukkig het ek nog nie by die chalet uitgekom waar u gewoon het nie, ek wil u nooi om vir 1 aand gratis weer by ons te kom oorbly, maak sodat u kan sien dat daar wel n verbetering aangebring is.
Wens u n wonderlike week toe.
Beste Groete
Lorette Diedericks
Algemene Bestuurder
St Helena Baai Hotel

St Helena Bay Hotel
Charmaine T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T
Gesin met tieners

Uitstekend. Gasvryheid van die boonste gehalte.

Was dit nie vir die hotel nie was dit 'n goor 5 dae. Hulle was gasvry en het ons op alle vlakke vermaak om op te maak vir die dorp waarin daar niks aangaan nie. Van die lekkerste kuierplekke en kos waar ons in 'n lang tyd was. Dankie.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons probeer net die beste vir ons kliënte bied. Dit sal 'n plesier wees om julle weer terug te verwelkom hier by ons.
Lorette Diedericks

St Helena Bay Hotel
Dolly M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense was vriendelik, kamer was fantasties, kos was heerlik.

Die hotelkamer wat ons gekry het was fantasties, baie warm water, kos was heerlik, mense so vriendelik en gelukkig vir 'n klein dorpie soos dit. Beter diens as in enige van ons hotelle in Durban. Dankie vir ons eerste ervaring aan die Weskus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The people are friendly, room was fantastic, food was delicious.

Hotelroom that we got was fantastic, lots of hot water, food was brilliant, people so friendly and happy, for a small town like this, better service than in any of our hotels in Durban. Thank you for the first time experience to the West Coast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Deon K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Deon K
Besigheidsreis

Aanvaarbaar.

Het in backpackers gebly en het net die basiese verwag. Die kamers was baie basies selfs sonder 'n asblik of bedliggie. Stort het gereeld die kamer oorstroom. Geen nagwag of iemand om sleutels te oorhandig as jy laat inkom nie. Kamer stink soos rook. Ontbyt was goed en baie billik geprys.

Anria P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Vriendelike personeel. Rustig.

Ons het net een nag daar spandeer. Was baie lekker. Die personeel is baie gaaf en behulpsaam. Die kos is ongelooflik lekker.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review welkom om weer te kom kuier.
Dit gaan baie goed nadat al die bouwerk voltooi is.
Kontak ons gerus vir nog n kuiertjie hier by ons.
Groete
Monica Smith.

St Helena Bay Hotel
Gerhard G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard G
Gesin met klein kinders

Ou, verwaarloosde huisie.

Laaie gebreek. Bedkassies gebreek. Toiletwater loop aanmekaar. Verwaarloos en afgeleef.

St Helena Bay Hotel's terugvoer

Hi, Gerard,
Ons is tans besig om die chalets op te gradeer. Dit sal so oor twee weke klaar wees. Die hotel is nou klaar opgegradeer.
Ons spandeer nou tyd aan die vier-slaper chalets asook die twee-slaper.
Dankie vir jou insetsel.
Groete
Monica
BESTUUR

St Helena Bay Hotel
Cobie H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cobie H
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly. Sal dit aanbeveel indien dit opgradeer word.

Die interieur is oud en kort net bietjie aandag. Hulle kan die ou gordyne afhaal, blindings opsit, die badkamer bietjie opkikker met nuwe "grout" en die toiletsitplek vervang want dit is oud. Die stort is ook verwaarloos. Die plekkie kort verf en 'n varser en nuwer "look". Ek dink selfs julle kan R200 meer vra, indien dit net "TLC" kry. Die beddegoed is skoon, maar ook maar oud en deurgewas.

Pieter L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met vriende

Baie lekker.

Rustig met 'n mooi uitsig.

Tommy M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tommy M
Saam met vriende

Onaanvaarbaar.

Die wooneenhede van die rugsakreisigers is absoluut onaanvaarbaar. Die kamer het nie eens 'n spieël nie. Baie beslis nie goed vir persone wat aan beter gewoond is nie.

Anita H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anita H
Gesin met tieners

Hulle sien ons nie weer.

Die eenhede vir R720 per aand was regtig nie geskik nie met spinnekoppe langs die yskas en vuil messe en vurke. Die plek het nie goed geruik nie en die yskas was nie aangesit. Bouwerk is tans besig, maar die rommel word gelos voor die chalet waar ons sou bly en braai. Nadat ons gekla het, het hulle ons wel 'n ander eenheid aangebied wat baie meer kos per nag, waarvoor ons nie betaal het nie. Hierdie plek was pragtig en skoon.

Hannes N - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre.

Hulle kan sorg vir 'n ketel en koffie en tee in die kamers!

Karin B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Binne die eenheid was dit mooi skoon.

Buite was die gras verdor en die plante in die blombakke was dood. Voor ons eenheid was 2 groot honde in 'n kamp toegemaak en hulle het gedurig geblaf en ons moes in hulle mis vaskyk. Die vensters buite was vol voëlmis. Ons broodrooster was van die begin af stukkend, maar dis nooit vervang nie.

Karin S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel het ons nie verwag nie.

Hulle het ook nooit enige vorm van identifikasie gevra nie en glad nie geweet dat ons eers daar bespreek het nie. Die badkamer se lig het nie gewerk nie, en die toilet het 'n straal water gespuit op die vloer. Die wasbak het gelek en daar was net een kragpunt agter die bed vir die ketel. Verder het ons lekker geslaap want ons was pootuit gery!

Anita P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anita P
Gesin met klein kinders

Lekker bederf!

Kamer en beddegoed skoon en netjies. Ontbyt was smaaklik en goed voorberei. Personeel het regtig uit hul pad gegaan om dit gerieflik te maak. Gaan beslis terug nadat die bouwerk klaar is. Sal wel wil vra dat daar iets is vir die jonger kinders, bv. 'n speelpark veral vir die 1 tot 4 jaar kinders.

Juliana D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Juliana D
Saam met vriende

Nie so aangenaam nie.

Sien die sterre.

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 85 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, St Helena Bay Hotel, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxNTNlNmQzLTg2NGItNDI4Yy1hNDExLTI4NjVmMWE0MGJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 42 5 1 4 45 Main Road St Helena Bay Hotel 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.788875982931 18.056567055225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!