+43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carla M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Great stay, loved it, would stay here again. We had a lovely stay at Nuns & Roses. Natalie was super helpful and left some amazing touches for us when we arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pat T
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Accommodation awesome, and Natalie and her wonderful staff amazing. Our overnight stay was absolutely wonderful and we could have stayed longer, but alas we had to move on. Natalie and her staff were outstanding, warm and friendly, and her calmness and serenity were felt everywhere. I have no hesitation in recommending Nuns & Roses to all my family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We enjoyed our stay in this clean, country-felt home with lots of character. A lovely country feel with all amenities to make you feel at home. Very clean with friendly staff and a surprise of homemade bread and cupcakes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fabulous. Beautiful cottage which was well equipped, quiet, private and peaceful. Easy walk to the shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was verfrissend, en die ekstras (vars broodjie, eiers en melk) is heerlik. Baie rustig, gasvrou super behulpsaam, met ekstratjies in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Dit was 'n baie rustige verblyf, by 'n mooi plekkie. Ons het baie lekker gebly en was baie verras met 'n heerlike broodjie en eiers om ontbyt te kon maak. Die kamer en kombuisie is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uiters aangename verblyf in 'n goed toegeruste huisie. Baie lekker gebly in 'n baie gerieflike, netjiese goed toegeruste cottage. Die private stoepie met 'n baie mooi uitsig was 'n pluspunt. David en Freda was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker, vriendelik, veilig en rustig. Great stay, friendly, peaceful, safe. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig en het ons baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Ons sou graag langer wou bly, maar dit was net 'n oornagstop vir ons op die R62. I will now change over to English. Thanks, we had a wonderful stay at your place. Frieda was very friendly and helpful. We would have loved staying longer, but it was only an overnight on our way on the R62. Thanks also for all the goodies in the fridge. We really enjoyed our stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik! Ons het heerlik gebly! Natalie was baie gasvry en sy is 'n uitstekende host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Exceptional. Peaceful cottage within walking distance of town. The fridge was filled with delicious treats - thank you so much, we so enjoyed the tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

12 Tinley Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194b00094a3b34a44c458531ebb27b96f44d0e64e0a8276030550375f72351a762167b7016e524e23078aecb63301dd683ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 65 5 1 5 12 Tinley Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.903095345117 20.725602693706
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang