Staandakkie Guest Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lynette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely cottage and host. We spent a lovely night at Staandakkie and look forward to going back. The cottage was clean, comfortable, and had lovely thoughtful touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Hi Lynette - so happy you both enjoyed your stay. Please come back; you both are very welcome.

Jacques J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal oor en oor teruggaan. Absoluut fenomenaal, van begin tot einde. Die pragtige verblyf, onverbeterlike gasvryheid, die rustige omgewing en net alles was ekstra spesiaal. Julle het 'fans for life' gemaak. Ons vertel almal en gaan definitief terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Baie dankie vir jou stunning review - was net 'n plesier om julle by ons op die plaas te hê. Julle is 'n stunning couple.

Jackie K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig en mooi. Baie dankie vir jou gasvryheid. Ek sal weer van jou pragtige plekkie gebruikmaak. Die koringlande sal ons onthou, die natuurprag is so mooi. Sal julle vir enige iemand anders aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Hi Jackie - it was an absolute pleasure having you both here. Looking forward to seeing you both again.

Sandra E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very comfortable. We had a very enjoyable stay and our anniversary surprise was fantastic. Thanks so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Was super meeting and hosting you both.

Walter L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Sakereisiger. Amazing! Best night's rest in a long time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
It was great hosting you!

Hilda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Heerlike goed toegeruste knus kothuis met goeie geriewe waarvan die elektriese kombers goed te pas gekom het. Die huisie is omring met pragtige koringvelde. Ons is goed ontvang deur Marlene en ons enigste klagte was die TV sonder DStv wat se ontvangs power was. Daar was genoeg koffie, tee en beskuit en selfs melk in die koelkas en 2 waters. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicki
Staandakkie Guest Cottage
Hi Hilde Thank you for your lovely review. So sorry regarding the DStv reception. Will definitely rectify this and correct it. Kindest regards, Vicki

Tierck H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Heel gerieflik, maar klein. Gerieflik naby De Hoop Natuurreservaat indien meer bekostigbare verblyf verkies word. Netjiese boerdery met moderne masjienerie. Baie voëls om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ricus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lekker salig en rustig. Netjies en baie verwelkomend. Sal definitief weer 'n tydjie daar spandeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellina T
1 nag Besigheidsreis
4.0
Apr 2023

Home away from home. The place is homely and safe, quite a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Truida-mart B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Gerieflike studiohuisie in 'n baie mooi plaasomgewing. 'n Baie goed toegeruste studiohuisie en goed geleë om die Agulhas-omgewing te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vicki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGhcWHAUevKYKp83wfEMVPZMYdCH1Edc65Po1W0YRo1JCfbunCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Soutpansvlakte Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.464435571923 20.145765339504
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang