Staandakkie Guest Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Geen troeteldiere.
Rook is verbode.
Staandakkie Gastekothuis en die eienaar is nie verantwoordelik vir enige ongeluk, siekte, besering van enige oorsaak, verlies, dood, of enige vertragings van enige aard wat gaste opdoen of ly deur enige persoon, diefstal of skade aan enige eiendom wat mag voorkom tydens verblyf. Enige eise wat voortspruit, is onderhewig aan Suid-Afrikaanse reg en die uitsluitlike jurisdiksie van die Suid-Afrikaanse howe.
Indien enige gas skade aan Staandakkie Guest Cottage of die plaas veroorsaak, hetsy opsetlik of deur nalatigheid, word ei gas aanspreeklik gehou vir die regmaak of vervang van die eiendom wat beskadig is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutpansvlakte, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom