Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Yzerfontein

Stables House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jason D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Incredible, will be back again soon! Amazing getaway! Great amenities, great location and great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Stables House
It was a pleasure having you stay here. We appreciate your positive feedback!

Marika E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Ons het 'n awesome kuier gehad! Ons het heerlik gebly, die huis is en was alles wat nodig was vir 'n vinnige wegbreek saam familie en vriende. Die foto's is waar en die huis is ten volle toegerus. Alles wat nodig was en meer was daar. Christelle is 'n wonderlike gasvrou en het heeltyd gereed gestaan. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Stables House
Baie dankie vir jou tyd om die mooi terugvoer te gee. Dit was 'n groot plesier om jou hier by ons oor Kersfees te hê. Groete, Christelle

Gabi P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We had a lovely stay, the house was comfortable, clean and well-equipped. Absolutely wonderful! The house was fully equipped, and even some extras were left for us. Great for kids - they loved the pool! Perfect location as it was easy to get to either Yzerfontein beach or into Darling, and it was peaceful to relax at the house. The hosts were always available to answer questions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christelle
Stables House
Thanks for taking the time to write us a great review. We are happy you had an awesome time. It was a pleasure having you all staying here.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

11 Jakobuskraal, Jakobuskraal Nature Conservancy, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7123fa52a3219d24d6d0b206b5771e9297097d36cf648efe94216197661994b2bf0b2bda0a493e7773a47f2396b8ba1c632f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 11 Jakobuskraal Jakobuskraal Nature Conservancy 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 15:00 -33.325372 18.223615
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang