12 gaste
6 slaapkamers
7 beddens
5 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
State of Grey is 'n selfsorgvilla in Langebaan. Die villa spog met uitsigte oor Calypso-strand en dit is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede en geriewe verken kan word.
Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis is geskik vir 10 volwassenes en 2 kinders, en het 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders alleenlik. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, of beide.
Die ruim kombuis het geriewe, toerustig, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea spog met see-uitsigte, 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na die stoep met stoepmeubels en 'n see-uitsig.
Die huis spog met 'n plonspoel, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie.
State of Grey is ideaal 2 km vanaf Laguna Mall en die Mykonos-kasino.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink State of Grey het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang