LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Gastehuis in Pretoria-Oos

Stay @ Pretoria East   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rudi E
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Baie gerieflik en veilig. Hierdie is my go-to vir enkel verblyf wanneer ek reis na Pretoria vir werk. Baie mooi, skoon en veilig. Maklike inboek met alles wat jy nodig het, met baie ekstras en heerlike beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn D
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Awesome! Ek het ongelooflik lekker gekuier. Ek het my 50ste verjaardag gevier - die 12de September met my vriende, en die 13de September by my familie. Ek het die twee of drie vriende gesien. Wat lekker van die plek: ek kon stap. Dit is veilig daar en stil. Ek het gevlieg. Ek het Wanatu en Bolt gekom en gegaan. Vreeslik gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi E
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Gerieflik en netjies. Dit was 'n baie maklike inboekproses. Die kamer is baie gerieflik met alles wat nodig is. Die elektriese kombers was 'n wenner vir die koue nag. Sal dit aanbeveel en sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker plekkie om jou kop neer te lê na 'n besige dag en Netflix te kyk. Perfekte plekkie as jy baie dinge het om in die stad te doen en 'n skoon, netjiese plek nodig het om uit te rus. Dis baie klein maar het alles wat jy benodig. Toegang is maklik, dis veilig en die gasheer is akkommoderend. Let net daarop dat die stort en toilet nie 'n deur het wat privaatheid bied nie, sou so iets jou pla. Sal weer daar boek want dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjies en net wat jy nodig het. Perfek vir besigheidsreis vir bekostigbare akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn D
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Vakansie op sy beste. Ek is 12 dae gebly. Is in 'n sekuriteitskompleks. As ek niks anders gedoen het nie, het ek gestap in die wandelpaaie wat in die sekuriteitskompleks geleë is. Die "Irene Village Mall" is naby geleë. Omtrent 12 minute / 6.4 km geleë. Dit is 'n klein kamertjie. Maar dit is groot genoeg vir tydelike verblyf. Ek het lekker gebly. Jacolene het my gasvryheid getoon. As gevolg van my beroerte, het sy my geduld getoon. Die spraak was nie altyd die beste nie. Ek het een aanmerk gemaak, miskien twee: 1. As gevolg van die hitte van die eerste week, sou ek 'n aircon aangebring het. Net 'n kleintjie. 2. As gevolg van die son wat laat middae inkom, sou ek 'n canopy aangebring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannet J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Comfortable. Always clean and has everything you need. The bed was a bit hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Perfekte kamer net vir 'n oornag en kort bly. Ons het baie lekker gebly, was net een aand in Pretoria gewees en die kamer het heeltemal voldoen aan ons vereistes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salim S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Clean, safe, and easy. Host available. The stay was smoothly handled and the host was available for any issues. The place was clean and well maintained. It is situated in a secure estate and walking or jogging within the estate and surrounding areas is very safe. It is good for a short stay. The room is a bit small and best for one person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker. Baie goed, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a6fe16e8e85f9ee19ba1fb042ab760b29b894d51f3677c3f19ea06611473417b0e7380750749c46e3da3db5f9ac7cc4dadd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang