+12
Gastehuis in Pretoria-Oos

Stay @ Pretoria East

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker plekkie om jou kop neer te lê na 'n besige dag en Netflix te kyk. Perfekte plekkie as jy baie dinge het om in die stad te doen en 'n skoon, netjiese plek nodig het om uit te rus. Dis baie klein maar het alles wat jy benodig. Toegang is maklik, dis veilig en die gasheer is akkommoderend. Let net daarop dat die stort en toilet nie 'n deur het wat privaatheid bied nie, sou so iets jou pla. Sal weer daar boek want dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Skoon en netjies en net wat jy nodig het. Perfek vir besigheidsreis vir bekostigbare akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn D
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Vakansie op sy beste. Ek is 12 dae gebly. Is in 'n sekuriteitskompleks. As ek niks anders gedoen het nie, het ek gestap in die wandelpaaie wat in die sekuriteitskompleks geleë is. Die "Irene Village Mall" is naby geleë. Omtrent 12 minute / 6.4 km geleë. Dit is 'n klein kamertjie. Maar dit is groot genoeg vir tydelike verblyf. Ek het lekker gebly. Jacolene het my gasvryheid getoon. As gevolg van my beroerte, het sy my geduld getoon. Die spraak was nie altyd die beste nie. Ek het een aanmerk gemaak, miskien twee: 1. As gevolg van die hitte van die eerste week, sou ek 'n aircon aangebring het. Net 'n kleintjie. 2. As gevolg van die son wat laat middae inkom, sou ek 'n canopy aangebring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannet J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Comfortable. Always clean and has everything you need. The bed was a bit hard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Perfekte kamer net vir 'n oornag en kort bly. Ons het baie lekker gebly, was net een aand in Pretoria gewees en die kamer het heeltemal voldoen aan ons vereistes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salim S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Clean, safe, and easy. Host available. The stay was smoothly handled and the host was available for any issues. The place was clean and well maintained. It is situated in a secure estate and walking or jogging within the estate and surrounding areas is very safe. It is good for a short stay. The room is a bit small and best for one person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker. Baie goed, het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Veilig en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag
5.0
Aug 2025

Stil area en gemaklike kamer. Gemaklik en het voldoen aan my vereistes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sakpasverblyf met 'n voel soos huis gevoel. Gerieflike en netjiese verblyf met 'n gawe gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Walden Crescent, Rietvalleirand, Pretoria East, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a6fe16e8e85f9ee19ba1fb042ab760b29b894d51f3677c3f19ea06611473417b0e7380750749c46e3da3db5f9ac7cc4dadd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang