Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Pretoria East

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ Pretoria East bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Rietvalleirand, Pretoria-Oos geleë.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is genoeg kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffie- en teeskinkbord met gratis beskuit. Daar is ook 'n yskassie en mikrogolf. Buite die eenheid is daar 'n oulike binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Toegang tot DStv, Netflix en gratis WiFi is beskikbaar. Ongelukkig word die verblyf deur beurtkrag geraak maar batteryligte is geïnstalleer.

Hierdie eenheid is naby Kloof en Pretoria-Oos Hospitaal, asook winkels en skole. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay @ Pretoria East sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Stay @ Pretoria East
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 47

Jaar gelys 6

Ligging

  • Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Pretoria East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897d1b120dd2910611a257de2fbd10c80d97528292de3b888b880d32e7252a288975ba379770a89eacb0da2aa6b0ccba2605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem