+21
Gastehuis in Stellenberg

Stellenberg Guest Unit

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Anna-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende verblyf — warm, goed ingerig, ongelooflike gasvryheid. Ons verblyf hier was sonder twyfel een van die aangenaamste ervarings wat ons nog gehad het. Die woonstel is met besondere sorg ingerig, en dit is duidelik dat Uanita se persoonlike aanraking oral deurskemer. Ons is daagliks bederf met iets lekkers, en selfs die kleinste detail is vooruitgedink — tot 'n volledige mediese tassie vir enige noodgeval. Dit was heerlik om elke aand 'huis toe' te kom; die ruimte laat jou werklik tuis voel. Uanita se gasvryheid, warmte en opregte goedhartigheid maak hierdie verblyf besonders. Ons wens haar net voorspoed toe en waardeer die moeite wat sy in elke aspek van die ervaring sit. Ons sal beslis weer hier bly wanneer ons weer in hierdie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Wat 'n fees en 'n lekkerte. Ek dink nie mens kan vir beter vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Wanneer ek weer in die Kaap kom, is hierdie mooi plek my eerste keuse! Uitstekende verblyf en diens! Van die vriendelike ontvangs van die gasvrou tot die baie netjiese akkommodasie met alle geriewe wat nodig is. Ek het die vyf dae baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mmeli D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Kind host and lovely place. One of my best stays in Cape Town! One of the best stays I've had in Cape Town. The host was very kind and the place is big, neat and super comfy. I just loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie & Rentia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Besonders bederf en gebly. Was aangenaam en sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica E
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

"Homely", elke dag bederf deur die gasvrou, niks ekstra benodig nie, skoon en veilig. Fantastiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Beslis 'n plek om te besoek. Alles was perfek en baie gemaklik. Die eenheid se dekor is stylvol en smaaklik. Die gasvrou gaan absoluut uit haar pad om te sorg dat jy gerieflik is. Oulike diere wat soms inloer, sorg vir daardie ietsie spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myrissa T
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Luxury, comfort, attentive host, thoughtful extras, highly recommended. I had a wonderful stay and can’t recommend it enough! From start to finish, the host was attentive, accommodating, and consistently checked in to ensure everything was in order. I truly appreciated the extra effort, especially the delicious and convenient snacks that added such a thoughtful touch. Thank you for a week of pure luxury and comfort – I’ll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thanks so much, Myrissa! I truly appreciate the lovely words and am so happy that you had a good stay. You are most welcome and we hope to see you again soon. You were a wonderful guest to have with such a light footprint! Thank you and take care.

Kweku A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Lovely, warm and enjoyable. My stay was excellent. The owners were very warm, accommodating and very helpful. They provided me with everything I needed and were always willing to go out of their way to make my stay an easy one. I will recommend her any day without hesitation. I promised her that any time I am in town, I am definitely booking her place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thanks so much, Kweku! I really appreciate it and what a lovely guest you are. It was just a pleasure to host you, and you are most welcome any time. All the best and see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 3)
Bespreek

29 OId Mutual Street, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 3 mense 141 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang