LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stellenberg Guest Unit | LekkeSlaap
+21

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 250 skoonmaakfooi per bespreking.

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Stellenberg Guest Unit
Verblyf, handdoeke en linne, daaglikse skoonmaakdiens, ligte happies in die yskas, koffie/tee-geriewe, toiletware en komplimentêre wyn met aankoms.
Gratis, onbeperkte, vinnige WiFi.
Beperkte DStv-kanale.
Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid en gaste sal streng beboet word. Daar is ‘n stoeparea buite waar gaste mag rook.

Addisionele R150 word gehef indien daar 4 gaste bespreek (maksimum 3 volwassenes met 1 kind onder 12 jaar). Geen onbespreekte gaste word toegelaat nie.

Gaste mag nie items uit die eenheid verwyder sonder om die eienaar in kennis te stel en sonder toestemming nie.

Enige gebreekte of verlore items sal van die gas verhaal word:
- Bekers: R40 elk
- Ander items (verlore of beskadig): die vervangingswaarde van die item en R200 boete.

‘n Addisionele ‘Doggy-Deposit’ van R350 word gevra vir gaste met honde, wat met aankoms betaal moet word. Dit is egter ten volle terugbetaalbaar indien daar geen skade of bemorsing is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 3 mense
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 3 mense
Vanaf R820
R820 R738
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820, nou Vanaf R738  per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!