LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+104
Selfsorg in Durbanville

Stellenberg Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nomzamo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Wonderful and fulfilling. I'm fully recharged. Exactly what I needed, the venue is very quiet and peaceful. The area is also pleasant and seems safe if you plan to stay longer. If you like to pray, I promise you it's an ideal place to be in. The bed is super comfortable. The kids cannot stop talking about its comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Baie naby alles belangrik. Lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Great plek. Netjies, stil en baie gerieflik. Gasheer uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Highly recommend! Very pleasant stay. Nice area with all you need close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Onvergeetlik. Beste naweek ooit. Die gasheer was tops en baie vriendelik. Sal enige tyd aanbeveel. Rustige huislike atmosfeer. Gaan beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekende plek as jy heeldag uit is en net wil 'n slaapplek hê. Ons het regtig baie lekker gebly, die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Was baie tevrede met ons verblyf. Baie dankie ons het dit baie geniet. Sal vir seker Stellenberg Lodge aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Netjies, skoon en met alle fasiliteite wat 'n familie nodig het. 'n Gemaklike familie-vriendelike opsie vir ouers met tieners. Die twee enkelbeddens is ideaal in die verband. Plekkie was netjies met alle geriewe wat mens aan kan dink vir 'self-catering'. Ligging is ook baie lekker - paar fantastiese plekke in die area besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Rusplek, veilige plek en waarde vir koste. Die eenheid is gemaklik en net wat ek nodig gehad het. Ek het my pa wat in die hospitaal was kom besoek/ondersteun, en sielkundige wees, en daarom het die plek vir my rustig laat word, en kon heerlik slaap en krag kry vir die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Berlo C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Maklik bereikbaar, ruim eenheid en gemaklik gebly. Lekker gebly. Netjiese gastehuis en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Bespreek

16 Kronendal Crescent, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93617f9b56b67659acaf07f4e103ad3c194d466d33f9781bb16d7da926251eb173e1e4ceca33f027d0e3ceb3e19258bf7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang