+21
Selfsorg in Sutherland

Sterboom Self-catering Cottage

6 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sterboom Selfsorgkothuis is 'n selfsorghuis naby die dorp Sutherland, een van die land se koudste dorpe, bekend vir sy gereelde wintersneeuval.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n ekstra slaaparea. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens, en die slaaparea het ook enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 2 toilette.

Die volledig toegeruste oopplan-kombuis sluit 'n yskas, gasstoof, gasketel en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ander geriewe sluit in 'n braai-area, TV, WiFi en 'n eetarea. Die huis werk op sonkrag en het gas beskikbaar.

Die geleentheid word gebied om die lewe op 'n werkende Karoo-plaas te ervaar, staproetes te verken, 'n paar rondloperywild te kyk en skouspelagtige sonsondergange te geniet, alles aangevul deur warm Karoo-gasvryheid. Dis 'n plek waar jy die sterre deur kragtige teleskope kan bewonder en waar sterrekundiges bymekaarkom om die teleskope van die Suid-Afrikaanse Sterrekundige Sterrewag te gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Japie D
Saam met vriende
5.0
Genotvol. Baie dankie, dit was heerlik!
Jul 2025
Pc S
Saam met lewensmaat
4.6
Stil en rustig. Baie stil en afgesonder. Goeie wegbreek van die stad af.
Des 2025
Gavin H
4.6
Rustig. Ek het baie lekker gebly, baie rustig, die huis was baie netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het.
Des 2025
Chanelle S
Gesin met tieners
4.4
Rustig en stil. Ons het lekker gebly. Lekker vuur gemaak en net gerus.
Jul 2025
Colette B
Gesin met tieners
3.4
Lekker gebly. Waarde vir geld, aangenaam.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tossie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterboom Self-catering Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Farm Theronsrust, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e172e911041dfe20c09dcd9d728167d0d9b5ab0b9d10964bdd4126ef3d0489cd402c67de636987b59910b8d28946031e872?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 Farm Theronsrust R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.610453810941 20.750645940716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang