+15
Kampeer/karavaan in Sutherland

Sterland Kampering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elizma F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Definitely one of our favourite camping spots. Host Jurg was an absolute darling. Small piece of heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilige en skoon akkommodasie. Was baie lekker, beveel dit gerus aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jg K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome as always. As always, a wonderful, clean and safe stay with Oom Jurg as host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike kampterrein. Goed geleë vir besoeke aan SALT. Skoon en netjiese staanplekke. Lekker beskut teen die wind. Genoeg om die kinders in die buitelug mee besig te hou. Moenie 'n sterrekyk-sessie saam met Jurg misloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal dit graag vir mense aanbeveel. Besonders mooi en lekker! Dit was 'n ongelooflike ondervinding! Gasvryheid is ongelooflik en alles was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Was 'n ervaring wat ek altyd sal onthou. Uitstekende kampplek, skoon, netjies, windbestand en afgesonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker gebly en die stargazing geniet! Die verblyf was heerlik. Alles is netjies en op hul plek. Oom Jurg en sy vrou het ons welkom laat voel en die stargazing was baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

It was great. Clean. The road was a bit noisy. Fantastic. Jurg's star gazing was brilliant and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco P
1 nag
4.4
Apr 2025

Good for stargazing and a stopover camp. The campsite is basic with power and a tap, although the bathrooms need an upgrade. Water was cold. The review is based on the cost vs other similar offerings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Plot 440, Off the R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NGRiZGMyLWI0ZTYtNGJiMi05ZDc2LTI5MzhlMzUwNWFjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 Plot 440 Off the R354 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.408479303193 20.658740222716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang