+102
Gastehuis in Pretoria

Sticks & Stones Guest Cottage & Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Carien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Ongelooflike goeie diens en vriendelike diens. Ons het ongelooflik lekker gekuier en dit was skoon, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Retha J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Die plek is pragtig, skoon en netjies. Die verblyf word aanbeveel. Baie lekker, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Baie dankie. Kom kuier asb. weer by ons.

Theunis V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, gaaf en netjies. Dit was heerlik en die gasvryheid is fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Dankie. Dit was 'n voorreg om jou te kon ontvang.

Francois K
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Puik! Weer eens puik, als is net veilig en rustig daar en altyd vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, skoon, alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang. Bed slaap heerlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Dankie, Annatjie! Nou weet julle waar om te kom herlaai as julle moeg word vir die "lewe op die plaas".

Gerda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker sal beslis weer kom! Baie dankie! Baie lekker gebly. Ek moes vir rug operasie gaan en kon net vir een aand slaap; was dit uiters puik. Ons sal beslis weer so maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A special treat. Quaint, cozy, comfortable, special. All the attention to detail was magnificent. There was not one thing the hosts did not think of. Friendly. Welcoming. I could easily stay for longer. Quiet surroundings. Filled with hidden gems and art. A fairy tale cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Thank you very much for your beautiful words. It was great hosting you. Gerhard and Betsie

Kobus V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Privaat en lekker gebly. Het baie lekker gebly. Gehard was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly. Die WiFi was baie goed en vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons kyk uit na jou volgende kuier.

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker als is net perfek. Als daar is 110% ons bly nog elke keer lekker daar en ons word elke keer vriendelik en met ope arms ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Dankie. Dit is wonderlik as gaste weer en weer terugkom. Sien uit na julle volgende kuier. Gerhard en Betsie S&S

Graham O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was netjies en baie skoon. Gasvryheid was uitstekend en baie vriendelik. Vreeslik lekker gebly. Rustig en privaat. Sal enige tyd weer daar oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Sticks & Stones Guest Cottage & Studio
Dankie, Graham. Was lekker om julle hier te hê. Gerhard en Betsie S&S

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Poplar Street, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c80e27773d96fddea38699deaad645b23a60887ba7f305fa82a3c1c7ecb79f0c4decb420606a5f7fdcb65b88b4c748d33e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 14 Poplar Street Doornpoort 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.645776 28.23808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang