10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Feb 2020 tot 31 Mrt 2020.
Pretoria Akkommodasie by Sticks & Stones Guest Cottage | LekkeSlaap
+30
+30

Sticks & Stones Guest Cottage

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R550 R495 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Dié boomryke stad het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede, sowel as merkwaardige ou geboue en museums wat gaste kan verken.

Verblyf word in 'n grasdak-houtkothuis met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die kothuis is apart van die hoofhuis. Dit beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en 'n slaaparea. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kothuis het ook 'n kombuisie met verhit- en eetgeriewe. Daar is 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, linne, handdoeke, basiese toiletware, 'n privaat ingang, alarmstelsel en 'n sitarea buite. 'n Weber is beskikbaar vir braai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Pretoria spog met 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede, soos perdryroetes by die Voortrekker Monument, wildkyk by Premier Wildreservaat, winkelsentrums, restaurante en hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by Sticks & Stones Guest Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Sticks & Stones Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Sticks & Stones Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R550
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
was R550
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
was R550
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-straat 14, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d0adff8aa6d2a7e0947dfa38f6231e412bdebee6a7c1b514364be4894aab76c6e255b6a8a15f385769a675bbbb1773101a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R495  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 14 Poplar Street Doornpoort 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.645776 28.23808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za