Stilbaai Breakaway
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 DanieBlignaut Street, Strubenkop Security Village, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie ruim selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer in Stilbaai-Wes, geleë in die sentrale Stilheuwels-area. Dit is geleë op dieselfde perseel as waar die eienaars woon, en is binne loopafstand van die hawe, Skulpiesbaai Natuurreservaat en die riviermonding, wat albei Blouvlagstrande is.
Hierdie boonste eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 matrasse vir die kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area.
Die woonstel het 'n privaat ingang wat via trappe vanaf die oprit se parkeerarea bereik kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 DanieBlignaut Street, Strubenkop Security Village, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 DanieBlignaut Street, Strubenkop Security Village, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang