Pick your preferred language

English

Afrikaans

+77
B&B in Kathu

Stokkies Draai Gastehuis

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stokkies Draai is 'n idilliese gastehuis 14 km buite Kathu in die Noord Kaap. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste.

Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Daar is 7 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens.

Elke slaapkamer het 'n privaat en suite-badkamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in lugversorging, DStv, gratis WiFi en 'n privaat ingang. Die dubbelkamers se en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak en die koningkamers se badkamers het elkeen 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n sprankelende swembad vir warm somersdae. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is sowat 3 km vanaf die Sishen Lughawe op die R380. Daar is 'n landingstrook vir helikopters op die perseel. Dis ook naby verskeie myne in die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Henko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Stokkies Draai Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 299
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 299
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f16fe94460cd8fe2fee941ef727f791410f11a3be810b7a50b3f96a6bb873b4d4bada2703b08c0ec6e48c5adf12540665c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380 Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.596109029239 22.961912828072
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang