Stokkies Draai Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stokkies Draai is 'n idilliese gastehuis 14 km buite die Noord-Kaapse dorp Kathu. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste.

Die gastehuis beskik oor 9 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Daar is 7 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens.

Elke slaapkamer het 'n privaat en suite-slaapkamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ander geriewe soos lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n privaat ingang. Die dubbelkamers se en suite-badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak en die koningkamers se badkamers het elkeen 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n sprankelende swembad vir warm somersdae. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is sowat 3 km vanaf die Sishen Lughawe op die R380. Daar is 'n landingstrook vir helikopters op die perseel. Dis ook naby verskeie myne in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stokkies Draai Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za