Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkies Draai Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Henko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Stokkies Draai Gastehuis
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Allister M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Allister M
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Mooi en lekker groot kamers.

Het lekker gebly. Vriendelike diens en ontvangs. Dit is net baie ver uit Kathu, wat nie op die webwerf duidelik gestel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Goeie dag Allister. Baie, baie dankie vir jou terugvoer nou en toe. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem en moeite gedoen het om dit te doen. Oral waar ons kan, wil ons graag probeer verbeter, dus weereens, baie dankie!
Mooi dag en vriendelike groete, Amanda.

Stokkies Draai Gastehuis
Lindie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Absoluut amazing diens! Uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Lindie

Groot waardering, kom kuier gou weer.

Stokkiesdraai Groete
Hester

Stokkies Draai Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en ontspannend. 'n Mens kry die Karoo tipe gevoel.

Die hele gevoel wat 'n mens kry by die gastehuis laat jou net aan die Karoo dink. Die tuin is goed versorg en netjies en die kamer self is baie netjies. 'n Hoogtepunt was om Julia, die kameel, die volgende oggend te kon voer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Nicolette vir die terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Stokkies Draai Gastehuis
Ewald L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ewald L
Gesin met klein kinders

Kamer was teleurstellend.

Ons het 'n paar maande gelede by Stokkiesdraai in dieselfde kamer gebly met geen probleme. Wat 'n teleurstelling met die laaste kuier. Die kamer was glad nie behoorlik skoongemaak nie, met sand en spinnekoppe oral in die kamer, bad ens. Die plafon is ook besig om uit te val en kort dringende herstelwerk. Baie teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Hallo Ewald, baie dankie vir die terugvoering, die plafon is reeds herstel op Dinsdag 27 Desember 2022 toe die maatskappye oop gemaak het na Kersfees. Die kamers word uitgevee en gemop voor enige klient inboek, so dankie vir die laat weet ek sal dit opvat met die algemene werkers. Spinnekoppe is ongelukkig nou 'n natuur ding wat ons nie heeltemal kan voorkom nie, maar ons verwyder en maak dood en spuit gif, jammer vir daardie ongerief. Weereens baie dankie vir die terugvoering ons sal verbeter en aan die negatiewe werk.

Stokkies Draai Gastehuis
Fikile M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile M
Enkelreisiger

Stay was comfortable.

Good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mary V
Besigheidsreis

Comfortable and clean, thank you.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Lekker oorslaapplek met lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gemaklike bed, dis wat die meeste tel (vir ons) in 'n gastehuis.

Yolandi het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel, en haar ontbyt was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Hi Johanna

Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer by Stokkiesdraai te sien.

Groete

Stokkies Draai Gastehuis
Ian H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Besigheidsreis

Very comfortable.

Just the internet speed and connection issues need to be sorted out. I liked the place and the people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, lekker ontbyt, fantastiese badkamer en lekker groot stort.

Tannie Vicky is 'n juweel, haar gasvrye ontvangs laat jou dadelik tuis voel, goeie diens, heerlike ete en pragtige kamer met die grootste badkamer en stort wat ons nog ooit gesien het. Tuin en swembad baie netjies. Sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Wonderlike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Besigheidsreis

Kamer netjies en skoon en baie mooi. Beddegoed uitstekende kwaliteit

Tuin is mooi en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda-marie J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense by 'n baie mooi plek.

Die personeel was baie vriendelik en was besorg oor ons gerief. Lekker ontbyt die volgende oggend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josias V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias V
Saam met vriende

Die gasvryheid is top gehalte, Tannie Vickey se kookkos ongelooflik.

Al wat kort is Supersport 1 op DStv, voeg by as jul kan. Verder baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Dis altyd lekker om sulke resensies vanaf kliente te kry. Baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Ons hoop om julle gou weer hier te huisves.

Ons gaan ook definitief daarna kyk om Supersport 1 by te voeg vir ons toekomstige kliente.

Stokkies Draai Gastehuis
Hannes H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes H
Saam met vriende

Nie ons beste ervaring van Kathu nie.

Die foto's wat verskyn van die gastehuis was misleidend, geen plaasatmosfeer nie. Vragmotors ry 24 uur per dag na 'n terrein agter gastehuis, blaas toeters deurentyd. Marinda, die kok, het ons ontvang, haar bes probeer om dit aangenaam te maak en weer die terrein verlaat. Geen personeel op die terrein nie. Kamer no. 6 het geen handdoekrelings van geen aard nie. Bedlampies werk nie. Kathu het ons as kuiergaste stief behandel en afgeskeep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Good Afternoon Hannes,

We would like to thank you for your feedback as we do believe that any sort of feedback is helpful for us to improve where necessary.

We do humbly apologize for this experience you had within Kathu as well as within our guesthouse. However we do hope that we can rectify this with you as far as possible.

I would like to take the time to also address your concerns particularly;
1.) feeling of safety: We do understand that being in a "safe area" is not quite enough to have the feeling of being safe - As management received the feedback from Marinda we have already jumped on top of improving in this instance- it was mentioned that our parking within our property requires more lighting- which we are in the process of doing.
We are having cameras installed all around the vicinity as well
2.) We deeply apologize to you as our guest for the feeling that we have allowed you to leave with - once again we can only hope to have the opportunity to mend this relationship and impression - We are also well in the process of setting up on-site staff quarters so that we can have a staff member on the premises at all times - currently we understand very well how important this is particularly & in order to offer our guests our absolute most and full attention.

The images that are seen of the animals are on our Hangar space (Which is the farm feel you may be referring to) on the property directly next to the guesthouse - We have a golf cart to take guests to this area to enjoy, to see and pet the animals. This is to be arranged beforehand which also should have been brought to your attention from our staff's end - for this we once again apologize feeling that you were misled.

Once again however thank you for this feedback - as we are here to listen & use this to improve our establishment at all costs as well as have our guests leaving feeling positive & having had a good experience with us.

Stokkies Draai Gastehuis
Elaine N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Enkelreisiger

Vriendelik, aangenaam, behulpsaam.

Dankie vir uitmuntende gasvryheid en moeite om so lekker bedien te kon word met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stokkies Draai Gastehuis se terugvoer

Beste Elaine,

Baie, baie dankie dat julle ons gekies het om by te bly. Ons gaste is vir ons baie spesiaal en dit was n groot plesier om jou tuis te laat voel.

Groete
Susan en personeel

Stokkies Draai Gastehuis
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hotazel- en Deben-weg, R380, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f16fe94460cd8fe2fee941ef727f791410f11a3be810b7a50b3f96a6bb873b4d4bada2703b08c0ec6e48c5adf12540665c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner Of Hotazel- and Deben Road, R380 Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.596109029239 22.961912828072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem