+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stella G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Beautiful fun weekend with friends - so highly recommend! Beautiful spot. Gracious hosts who spoiled us with delicious sourdough bread and a complimentary bottle of wine and rusks from the area! Wow! So unexpected and wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies en gemaklik! Die kommunikasie was deurentyd puik, die stort heerlik en die bed en kussings supergemaklik. Die gasverhitter, ekstra komberse, koffie en beskuit was wenners op 'n koue, stormagtige dag (en aand) toe ons nie die hot tub en braai area kon geniet nie. Ons het veilig gevoel en sal nie huiwer om weer by Stone Cottage te bespreek nie. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, netjies, skoon, en waarde vir geld! Die hot tub was 'n ekstra wenner. Naby alles ook en tog veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenton E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflik en mooi. Was 'n heerlike kuier en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayden B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Nice venue, friendly service, would go back with the whole family next time. Nice place in a lovely setting, peaceful, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Fantasties! Pragtig, netjies en so rustig! Gasheer gaan uit hul pad om alles perfek te hê. Daar het niks kortgekom. Uitsig vanaf die hot tub na berge en beeste wat wei in die veld reg langs die plot. Baie verskillende voëls wat sing en gesels. Die perfekte "battery charger". Kan baie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Veilig, netjies, pragtige berguitsig. Fantastiese naweek gehad in 'n veilige en baie netjiese Stone Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jonathan
Stone Cottage
Thank you very much for the kind words. We look forward to hosting you again in the future.

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ongelooflik. Pragtige cottage met baie ekstras soos koffie pods, beskuit, Charlotte Rhys badgoed en meer. Fantastiese hot tub buite en baie mooi berguitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon.synthesis@Gmail.com B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely weekend away, we wish we could've stayed longer! Tranquil and peaceful with everything that one needs for a break from the city hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek

51 Kerk Street, Riebeek West, 7306, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68f05d25613035a6841ae4462baeda36ed7c3d8eef72a0eb9bb48e62d05b79c4ade6d5c66d7ca05cdeb6c883abcbf1ad8ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 51 Kerk Street Riebeek West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.355175192529 18.871845020971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang