Stone-Fly Guesthouse
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 441 Sechaba Street, Dullstroom, 1113, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stone-Fly Guesthouse is in Dullstroom, 'n klein dorpie in Mpumalanga en bied akkommodasie in 4 ruim selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer of toegang tot 'n volledige kombuis.
Kamer 1 en 2 het elkeen sy eie TV met sekere DStv-kanale. Dié 2 kamers het ook elkeen 'n ingeboude braai. Kamer 3 en 4 kan saam vir 'n groot groep bespreek word. Kamer 4 is ideaal vir 'n gesin wat nie omgee om 'n eenheid te deel nie. Die heel huis is geskik vir 12 gaste wat deel. Die huis het 'n sentrale eetarea en sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep met 'n ingeboude braaiplek en sitplek waar gaste lekker kan ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan gewapende reaksie (24 uur).
Dullstroom is hoog in die Steenkampsbergreeks geleë en is 'n natuurlike paradys wat asemrowende, panoramiese uitsigte van die berge en veldblommetjies bied. Dit beteken dat 'n groot verskeidenheid voëls in die area voorkom. Die bekendste trekpleister in Dullstroom is die visvang-geleenthede. Dullstroom is bekend vir die forelstroompies en prentjiemooi visvangplekke. Die omliggende area bied die geleentheid vir dagtoere na Sabie, Graskop en Pelgrimsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
CE Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 244
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 441 Sechaba Street, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
- Gaste dink Stone-Fly Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
441 Sechaba Street, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang