Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone-Fly Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 62 resensies vir Stone-Fly Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anneline D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese oulike plekkie.

Ons het lekker gebly. Dit was gesellig. Het 'n kingsize bed bespreek maar nie dit gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludri L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludri L
Saam met vriende

Baie lekker gebly en heerlik geslaap, sal definitief weer daar oorbly.

Ons is vriendelik ontvang en net die beste diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek vir 2.

Netjiese, gerieflike verblyf. Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda H
Saam met vriende

Lekker gebly, net die aand was 'n probleem.

Sukkel om te slaap. Musiek en dromme geraas in die verte. Tot in die vroeë oggendure. No 1 is te na aan die huis. Kon hoor as bure praat en TV was hard tot laat in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful stay.

The large room and bathroom had everything we needed for self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice venue, but lacks a bit of customer care to have a good experience.

Although there was an unplanned power failure, there was no information on the website on the lack of generators and WiFi. At times there was electricity outside but none inside the house which caused some discomfort due to the use of the CPAP machine. During no electricity, there was also no water. This should be on the website to make informed decisions and preparedness. Also, the duty manager could have checked in and communicated more frequently to alleviate anxieties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-jeanne P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ruim en pragtig, net hopeloos te kort.

Sal moet terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andriesa T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andriesa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was baie netjies en skoon, maar baie teleurgesteld vir die waarde vir geld.

Ons het in Dullstroom aangekom en gesukkel om by die gastehuis uit te kom. Eers nadat ek die eienaar gekontak het en hy ons moes verduidelik, kon ons die gastehuis kry. Borde met aanwysings is baie swak en onduidelik. Ons was baie teleurgesteld om te sien waar die gastehuis geleë is, nadat ek voor die tyd navraag daaroor gedoen het. Ek het spesifiek voor die tyd navraag gedoen oor die kamer met die "spa-bad" en het ander goedkoper akkommodasie gekanselleer spesifiek vir hierdie gastehuis en kamer met die spabad net om daar te kom en die "borrel-aksie" van die bad nie in werking nie. Hoewel wel 'n bad, geen spa-bad dus nie, nadat ek spesifiek hieroor navraag gedoen het. Daar is 'n televisie in die kamer - die eienaar het ons die kamer kom wys en alles, maar geen melding gemaak van die feit dat die remote nie werk nie (hoewel hy daarvan geweet het). Ons was 'n hele middag daar en my man moes hom gaan roep om sy aandag te vestig van die TV wat nie aangaan nie. Eers toe het hy vir ons gewys waar om die TV aan te skakel aan die agterkant. Uiters teleurgesteld dus, aangesien ons beslis nie die waarde vir ons geld ontvang het nie. Die foto's op die internet lyk baie mooi, maar is baie misleidend. Ook ten opsigte van die ligging. Die foto's op internet van die kamer akkuraat, hoewel dit wat geadverteer word (bv. die bad) nie in werkende orde is nie. Hoewel WiFi geadverteer word, was die detail nie aan ons oorgedra met aankoms nie en ook nie in die kamer beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te wonderlik nie.

Die braaier het geen rooster gehad nie en die rook het heel aand in die kamer gehang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike rustig en gemaklike plek.

Stone-Fly Guesthouse is vir seker ideaal vir 'n lekker, groepwegbreek. Baie goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gertha L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gertha L
Gesin met tieners

Gerieflik.

Waarde vir geld. Pragtige, groot tuin. Enigste ding wat ongerieflik was, is die hek wat nie met 'n motor werk nie. Voel onveilig om in die aand uit te klim en 'n hek oop en toe te maak, maar sodra mens in is voel mens wel baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koud maar lekker.

Baie dankie vir die elektriese kombers. Dit was ysig koud buite. Baie lekker gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Baie lekker so deur die loadshedding.

Sal net aanbeveel hulle kry 'n ketel vir die gasstoof vir loadshedding-tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dankie, sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheyne O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheyne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and relaxing.

Beautiful cosy little room with indoor fireplace. Just outside of town. Wonderful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel T
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephane C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephane C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Ek en my man het hier geboek net vir 'n oorslaap. Dit was heel aangenaam. Bespreking was maklik. Dit is ideaal vir 'n oorslaapplek as mens geboek het om vir die aand in Dullstroom te kuier. Die ligging is ok, wel op die grens van die dorp, maar dit het nie gepla nie. Dit was wel net 'n groot issue om daar te kom. Die man het byvoorbeeld vir ons gesê dat jy voor die treinspoor moet afraai, as jy by die treinspoor kom het jy te ver gery. Maar eintlik draai mens af direk na die treinspoor. Hy het gesê mens draai regs, waar mens eintlik links draai. Google Maps kan jou nie kry tot by die bestemming nie. Straatname verskil van die op Google, of daar is glad nie eers name in die strate nie. So om daar te kom het ons bietjie geirriteer. Verder het ons nie regtig daar tyd spandeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met vriende

Ons het die tyd by julle geniet.

Sleutels toe ons vertrek was 'n issue, maar anders as dit was dit heel lekker. Ek sal enige tyd weer gaan kuier by Stone-fly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egmondt B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Egmondt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek.

Stone-Fly gastehuis bied gerieflike verblyf teen 'n billike prys. Die pad na die gastehuis is egter nie in 'n goeie toestand nie, 'n klipperige, uitgetrapte grondpad wat meer geskik is vir SUVs en bakkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabor N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gabor N
Gesin met klein kinders

Very friendly, excellent value.

Craig was really great host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig atmosfeer, uitstekende kliënte-diens, pragtige blyplek & 'n moet probeer

Perfekte plek vir 'n wegbreek Rustige en ontspanende atmosfeer Mense is verskriklik vriendelik en behulpsaam Die blyplek is pragtig, netjies en skoon Ons sal definitief hulle blyplek weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O
Gesin met tieners

Baie lekker, met lekker reënerige weer.

Verblyf is goed en sal lekker wees om die hele huis te huur vir 'n naweek. Daar was net 'n probleem met die ligte in ons kamer. Google Maps wil mens ook op 'n verkeerde pad vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Lekker en rustig. Baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shané G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shané G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Craig was baie gaaf en die kamer was lieflik. Ons het die spabad vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Enkelreisiger

Plesierig

Het baie geniet en was skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle H
Gesin met tieners

Oulike, netjiese plekkie.

Was stil en rustig. Het verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen M
Enkelreisiger

Gemaklik.

Aangename, netjiese, bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenkant, uit die geroesemoes, heerlik privaat.

Eenheid was ietwat oorvol met ekstra beddens wat beweegruimte moeilik gemaak het. Ons het die enkelbeddens op mekaar gestapel vir meer beweeg ruimte. Sou gaaf gewees het indien dit verwyder is voordat ons aangeland het. Die badkamer het heerlike spasie en die borrelbad was 'n bonus. Die hoofslaapkamer is snoesig gemeubileer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charindi V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charindi V
Saam met vriende

Baie nice.

Oom Graig wat die bestuurder is, is ongelooflik vriendelik. Miskien moet daar net aangedui word dat dit 'n grondpad na die instansie is. Ons het met motorfietse gegaan en ons beplan gewoonlik daarvolgens. Andersins was dit regtig nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadine L
Gesin met klein kinders

Ligging baie sleg.

Alhoewel die geriewe pragtig en skoon is, is die ligging uiters swak en veiligheid was 'n bekommernis. Ons kon glad nie ontspan nie. Daar was nie genoeg beddens opgemaak vir hoeveelheid gaste bespreek nie. Geen ekstra warm kombers op die enkelbed wat wel op gemaak was nie. Bitter koud gewees. Kombuisie se water word nie warm nie. Dooie vlermuis in badkamer met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great and stylish. Very comfortable.

Enjoyed the stay. Would be nice if there was a pool but fantastic otherwise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, geen kamerdiens.

Die plek is netjies en skoon vir gesin wat wil self kosmaak! Daar is te veel meubels in die kamers en daar word geen kamerskoonmaakdiens gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Isabella H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie.

Die pad na Stone Fly Guesthouse toe is amper onbegaanbaar, alhoewel ons op 'n motorfiets was sou ek nie eers met my motor die pad wou ry nie. Die bestuurder was baie gaaf om ons vroeg toegang tot ons kamer te gee, dus het dit my nie gepla dat die stoep en braai-area nie skoon was nie. Maar dit was selfs later nie skoon gemaak nie, die braai-area was nie skoongemaak nie, al die asbakke was vol stompies en daar het vuil skottelgoed gestaan. Ons kamer het nie 'n ketel gehad nie so die bestuurder hat sy privaat ketel vir ons geleen. Vir die prys wat ons betaal het, het ons baie beter verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rudie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is nie goed nie!

Die internet dui nie die ligging van die perseel aan nie. Alhoewel die kamer binne die gastehuis netjies en skoon was, is die ligging nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik maar bietjie duur vir ligging en in vergelyking met ander plekke.

Netjies en gemaklik, aaklige klein badjie. Bietjie duur teenoor ander plekke beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landi S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landi S
Gesin met klein kinders

Gemaklik, netjies en smaakvol.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was netjies, skoon en mens kan sien daar is nie afgeskeep met kwaliteit nie. Die ligging was net nie so lekker gewees nie, maar ons het glad nie onveilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathleen C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen C
Besigheidsreis

Dit was fantasies!

Dit was 'n fantastiese ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Peter T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bad location.

Stone-Fly Guesthouse is perfectly comfortable and clean. The major drawback is that they are right on the edge of Dullstroom, bordering the town's informal settlement. They are ideal if you don't want a view and are happy to have a more city feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie waarde vir geld nie.

Vir die tipe akkommodasie wat hulle bied, is dit beslis 'n rip-off. Ek sou dink dat daar ten minste winterslakens en meer as 1 ekstra kombers sou wees. Daar is nie eers 'n warm kombers óf kaggel nie, en dít vir die honeymoon suite? Jy kan nie eers op jou sy draai nie, dan kraak die bed iets vreeslik. Die plek is regtig bitter koud en vir seker nie honeymoon standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Skoon en netjies, borrelbad se filters kan meer gereeld skoongemaak word. Plaas 'n fasiliteit by die hek waar sleutels geplaas kan word vir besoekers wat vroeg wil vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en skoon verblyf.

Met uitsondering van die laaste stukkie pad wat swak is, is die ontvangs deur André en verblyfgerief puik. Die netheid is tops en geriewe ruim en in baie goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tom N
Saam met vriende

Dit was beter as verwag as eerste indruk, wanneer jy die plek sien en wat jy binne kry is nie dieselfde.

Ons het die verbyf geniet, die plek is mooi, skoon en netjies, kan aanbeveel maar die TV's was uitgeslaan deur die weer en is belangrik vir my / ons gewees, seker sal dit beter wees wanneer wel werkend (weer was swaar en hulle het daarvoor om verskoning gevra, aanvaar sonder enige probleme), die straat soontoe is een groot gemors en vir daardie rede kan / sal ek dit nie sommer aanbeveel nie - die plek self is nie 5 ster nie maar geen rede om nie aan te beveel nie, ons het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanthia C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanthia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money and ideal for a short stay.

The room and bathroom and kitchen and braai area were clean and well stocked, although the tea and coffee weren't replenished for the second day. Bed and bedding excellent. Only suggestion I have is that they provide some space, packing and hanging for garments. None available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer, netjiese omgewing en hartlike gasvryheid.

Baie mooi gastehuis met 'n aangename atmosfeer. Rustig, stil en tog naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and clean accommodation.

Nice, clean, friendly accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation!

We were pleasantly surprised at the rental. For what we had paid we expected far less from both the caretakers as well as the place itself. We will most definitely be seeing Stone-Fly again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirstin W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstin W
Saam met vriende

Comfortable and spacious!

Great place for a big group of people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia K
Saam met vriende

Uitstekend.

Goeie waarde vir geld. Netjies met baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louritz T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louritz T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great !

Very friendly, neat and clean!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat H

Was 'n lekker tyd

Graag wil ons net vra dat die aanwysings korrek moet wees, die GPS-koördinasies vat 'n mens na 'n doodloop toe en die plek is nie goed gemerk nie. Jy kan nie sien dat dit 'n gastehuis is nie, die bord wat aandui dat dit wel 'n gastehuis is is kleiner as 'n A4 grootte papier - dit was 'n groot gesukkel om die plek te kry

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ek het baie van die plek gehou, baie netjies, skoon meubels en pragtige huis. Sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en rustige verblyf.

Netjiese, goed toegeruste verblyf. Rustig en stil buite die besige dorp, tog naby en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Saam met vriende

Netjies en skoon, maar het glad nie veilig gevoel nie.

Nogal moeilik om te kry. Geen aanwysingsborde na Stone-Fly toe nie. Ons het glad nie veilig gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantele S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, mooi plekkie vir oornag.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip M
Saam met vriende

Wat 'n plesier!

Lekker ruim kamers en goeie fasiliteite. Huis was pragtig skoon. Gesellige braai-area en oor as genoeg hout. Stone Fly gaan ons beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sechabastraat 441, Dullstroom, 1113, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmMzI5N2EyLWNjZjgtNGE4Yy04MDk0LTc1YWRjMTk3ZjIxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 62 5 1 4 441 Sechaba Street Dullstroom 1113 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.414324053057 30.098035614141