Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehaven Clarens

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan.

Gaste kan tussen 3 kamers in die hoofgebou of 1 van 3 houthuisies in die tuin kies. Al die eenhede het 'n stoep en privaat braaigeriewe.

Die 3 kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die houthuisies het elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of stapelbeddens. Elektriese komberse word voorsien en die eenhede het lugversorging. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en van hulle het baddens.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid. Rook is verbode in die kamers en huisies.

Stonehaven Clarens is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kunsgalerye, kuriowinkels en die Clarens-brouery. Clarens het ook verskeie aktiwiteite soos wandel-, voetslaan- en 4x4-roetes, sowel as riviervlotvaart. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Basotho Cultural Village en die Clarens Wellness Day Spa in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 130 resensies vir Stonehaven Clarens
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Stonehaven Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27ad935fd2afeaf2c26424aa4e1aa0005e69636fadfc611ad99a5347de5e111a9ea3f5d1a882f8b70a1c3fd03c16af01b992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 402 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512929 28.422421
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem