+45
Selfsorg in Silversands

Stony Point Beach House

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

4 badkamers

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stony Point Beach House is 'n dubbelverdieping-strandhuis met selfsorggeriewe in die kusdorpie, Bettysbaai. Hierdie houthuis is naby die natuurreservaat en 3 km van die hoofstrand af.

Dit het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer, tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n versameling potte en panne toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke, Netflix en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 2 stoepe met 'n gedeeltelike uitsig oor die see en op die berg.

Daar is 'n swembad, vuurput en 'n houtdek met 'n etenstafel.

Die Stony Point-natuurreservaat is 220 m vanaf die verblyf en hier kan gaste pikkewyne sien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ayabulela K
Saam met vriende
5.0
Lovely. Beautiful stay. We enjoyed ourselves; the house is very beautiful, clean, simple. Loved the colour coordination of the home, an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Simone D
5.0
Definitief 'n belewenis. Dit was 'n perfekte naweek om net weer asem te gaan skep. Lekker plekkie om met jou familie te spandeer. Gasvrou was baie vri...
Sien meer
Nov 2025
Julia E
Saam met vriende
5.0
Lovely, pleasant and peaceful stay. Lovely and very pleasant stay! The house provided everything we could have possibly needed. Peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Olwethu N
Gesin met klein kinders
4.8
Nice & wonderful stay at Stoney Point Beach House. We had an amazing stay at Stony Point Beach, safety was there and a great accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Rui G
Gesin met tieners
4.2
Spacious, clean and well located. Highly recommended for families to unwind. We truly enjoyed our stay. If you need to switch off, then...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stony Point Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 600
10 % AF
R 3 600 R 3 240
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4254 Crassula Avenue, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeba2c4cb28debf19de2a987a9a88d02dded58d24e4f23545798f51074ab48a2108fc7afb5e7d0fb418b21fb588470f58aaf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 240 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 4254 Crassula Avenue Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.369712139836 18.89135227791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang