+14
Selfsorg in Louis Rood

Strandfontein Holiday House

5 gaste

1 slaapkamer

4 beddens

1 badkamer

15% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2026 tot 30 Apr 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Gazania Street, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Strandfontein Vakansiehuis is ideaal vir 'n klein gesin en is binne maklike bereik van winkels, restaurante en die strand.

Die knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders jonger as 18 jaar op 'n slag. Die slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en dit het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, insluitend 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, wasmasjien, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer 3 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders onder die ouderdom van 18. Daar is 'n binne- en buitebraai.

Dié huis beskik oor 'n slim-TV en gaste word gratis WiFi gebied. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Stacey B
Saam met lewensmaat
5.0
Was really incredible. Really awesome! We had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Jean J
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gebly, Karin is 'n baie goeie gasvrou. Skoon en netjies! Sien sterre.
Apr 2025
Megan T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend, sal beslis weer gaan. Ons het baie lekker gebly, en die ontvangs was uitstekend.
Feb 2025
Andre V
Saam met vriende
5.0
Goeie verblyfgeriewe en was baie goed ontvang en gehelp. Ja, was baie gerieflik en goeie diens.
Feb 2025
Graham W
Saam met lewensmaat
4.8
Very comfortable and home-from-home feeling. Loved the place. Loved our stay. Excellent accommodation, clean, pleasant and well equippe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gazania Street, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandfontein Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
15 % AF
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 550
15 % AF
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
15 % AF
R 1 550 R 1 318
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Gazania Street, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKS3L7enzeD1mM95QSS0iAufsdG573pVgrGMjGHp41ZpgyBJAIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 5) 75 5 1 5 Gazania Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753401644169 18.231369679544
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang